× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #179943 by Cornel
Hehehehehe Kriek,vriendinne vergeet nooit van mekaar nie! ;-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179940 by Cornel
Hang in there girl!!!!!!

Alles gebeur met tyd!!!!!!!

Ek kyk gister........die 24ste Junie sal dit 'n jaar terug wees wat ek my 3de BFP gekry het...........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179939 by Kriek
Hallo Cornellie,

Ag ek speel sommer net, ek kom amper nooit meer op M nie, so as ek vergeet word is dit ook maar ok :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179937 by Kriek
Julle beter nie Strikkie ;)

Hallo Hexy, het nou van jou droom gelees, ai tog jong dis nie lekker as mens sulke goed droom nie, maar dit gaan nog gebeur.

Gaan goed Strik, is maar stil by die werk vandag, die base nie by die werk nie, my baas trou vandag, so ons sit maar net hier en niks doen nie, wens ons kan die kantoor sluit en huis toe gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179936 by Cornel
Hello Kriek!!!!!!

Ek hou darem jou fb dop,so jy is darem nie vergete nie ;-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179935 by sexy~hexy
Glo nie my droom gaan nou gou waar word nie...kan al klaar voel AF is oppad met ligte krampe...so ja.

HIYA Kriek :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179934 by Strik*kie
Hello Kriek, long time...... hoe gaan dit? Ons sal jo mos nie kan vergeet nie of moet ek se daai ogies :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account