× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #179700 by klippie
Hallo girls, sjoe maar dis stil hierso!

Ons trek nou al amper weer by 1000 bladsye! Ons moet dit vier!

Waar is die wereld is slakster?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179648 by Goggatjies
Goeie Middag

Ek hol net verskriklik by die werk rond vandag, het nie eers tyd vir moomie nie.

Verder gaan dit nog het, het darem ligte skoppies gevoel Anrika af, so dit is great, maar ek moet se ek het 'n boks smarties ingehad

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179598 by Cornel
Hi Morgan baie dankie vir die info........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179592 by Morgan
Hallo julle

Klippie welkom terug!!! ons wag vir fotos....

Cornel om onderwys te gee gaan swot mens gewoonlik B.Ed mens kry grondslag, intermedier en senior fase dis n 4 jaar kurses en beloop baie praktiese klasse by n skool. UNISA bied dit aan en jy kan van die congo af leer. Maar die sluitings datum om die 2de semester te begin het al gesluit. So hulle anvaar eers weer vir volgende jaar.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179574 by Cornel
Dankie Hexy,sal maar kyk waar kan ek iets raak lees.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179568 by sexy~hexy
More almal

Welkom terug Strikkie :) Wat is nuus?

Hi daar Cornel....jong...jy moet maar kyk na watter instansies wat tuisstudies gee word deur maatskappye aanvaar...kan jou nie baie help in daardie rigting nie jammer.

Hoe gaan dit met almal....???

Nie veel nuus aan my kant nie....tik tok tik tok...wag vir die dae om te kyk of AF opdaag of nie.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179546 by Cornel
Goeie more almal!

Ek het vanoggend opgestaan met die lus om weer iets te begin leer......Tuisstudie........

Ek het gedink om in die rigting van 'n kleuterskool juffrou te gaan leer..... Kan enige iemand my dalk help met info......???

Heerlike dag vir julle almal.....DH slaap nou,so nou is dit dood rustig hier.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account