× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #179537 by Strik*kie
Hallo

Ek is terug!!! :lol:

Sien dis baie stil hierso!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179463 by Cornel
Hi almal!

Jammer ek het vandag sommer net verdwyn,maar hulle het ons internet afgesit.....vir een of ander rede.

WELKOM TERUG KLIPPIE,KAN NIE WAG OM TE SIEN WAAR JULLE WAS NIE?????????

Right,dh is nou weer terug werk toe,het net gou kom eet.
Nou le ek maar hier in die bed.....hier is dit sommer koud in die aande....Dis nou Droe seisoen hier by ons.....die reen is nou eers weer klaar. Nou raak dit ongelooflik warm deur die dag....jy doen niks maar jy bly so koue sweet op jou voel....en dan raak dit weer koelerig in die aande....dan kry jy natuurlik jou warm aande ook.....maar eers later in die droe seisoen.

Okay ek het nou klaar met myself gesels........

Julle moet almal 'n heerllike aand he!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179435 by Goggatjies
Ek gaan nou groet, julle moet almal lekker rus en dan praat ons weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179385 by Goggatjies
Hallo klippie
Welkom terug!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179379 by klippie
Drum rolll............halloooooooooeeeeeeeee!!

Hi almal, ek is terug. Die vakansie was heerlik! BAIE BAIE BAIE rondgeloop en rondgery en sightseeing, het sommer 'n vakansie nodig gehad om te herstel van die vakansie :-) Sal later die week 'n bietjie foto's opsit op FB!

Hoe gaan dit hier met almal? Ek is baie dol by die werk, maar sodra dit rustiger is, dan chat ek weer 'n hond uit 'n bos uit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179236 by Cornel
Ag dis te heerlik,miskien moet jy so woordjie in jou ma se oor fluister.....hehehehe.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179234 by Goggatjies
My ouers bly 5 tree van my af
Hehe
Ek gaan baie hard skimp, maar ek glo my sus sal iets doen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account