× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #179932 by Kriek
Hallo almal !!!!

Hoe gaan dit hier?

Kom kyk net dat julle my nie vergeet het nie !!! ;) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179931 by Cornel
Goeie dag julle!

Ai Hexy,byt vas jong,dis sal defnitief gebeur.....

Ken daai gevoel,droom dit baie!!!! Veral oor tye wat die broeisgeit my so vang!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179930 by Strik*kie
Halloooo

Wa is almal?

Ek wonder ook waar is Slakkie, dalk het sy nog bfp op har holiday gekry ;)

Ankies, sterkte maandag en kom wys photies ne?

Hexy, hopelik word dai droom nog waar. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179873 by Goggatjies
Sexy, hallo
Wat 'n amazing droom, dit sal waar word!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179870 by sexy~hexy
More almal

Welkom terug Klippie :) Wonder self waar is Slakkie....

Hi Ankia...toemaar, een van die dae hoor ons weer hoe hard skop sy jou :) The joys of being pregnant LOL

Hiya Pais...hoe gaan dit met jou, werk jy al?

Mis omtrent die ou chatters...Tienka, Gbaby, Kriek, Nessie, Dassie...hoop dit gaan goed met almal!!

Ek het die mooiste droom gehad, maar so hartseer ook. Ek het gedroom ek is in kraam...als het so werklik gevoel. Ek weet ek het 'n epiduraal gekry, want daar was nie pyn, maar ek het geweet wanneer om te druk. En na twee drukke was die baba uit...en dit was 'n dogtertjie!!! Sy het gehuil en hulle het haar vir my gegee...dit was net soooo amazing....

Ai ai....as drome maar net waar kon word...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179867 by Goggatjies
Goeie More

Pais, dit is great om haar te voel skop, maar dit is nog so liggies voel dit partykeer skaars

Verder gaan dit goed, het nie klagtes nie, gaan Maandag 08:30 vir my scan, so sal julle laat weet sodra ek terug is

Nie so dol by die werk vandag nie, maar dit is nog vroed

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179702 by Paisley
helo mensies!!! hoop alles gaan nog klopdisselboom by almal!!!! Sorry daar het te veel gebeur om op te vang!

Bly dat jy al vir baba begin voel skop ankia. Dit is die lekkerste gevoel ooit! soos jy natuurlik weet!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account