× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #179230 by Cornel
Hehehehe,elke baba moet 'n spesiale babyshower he......

SKIMP,SKIMP,SKIMP............SOMMER BY AL DIE FAMILIE. Waar bly jou ouers?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179228 by Goggatjies
Cornel, ek weet nie of ek 'n babyshower gaan he nie, my familie glo nie aan tweede babas moet babyshowers kry nie - hehe
Sal maar bietjie skimp by my sussie en hoor wat sy se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179225 by Cornel
Jy moet 'n lysie maak en dit dan vir die persoon gee wie vir jou 'n babyshower gaan reel,dan weet die gaste wat om vir jou te koop,anders het jy so BAIE van als.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179214 by Goggatjies
Ons het nog nie begin shop nie, mense het belowe om goed vir ons te gee, so ek wil nie gaan shop en dan koop ons te veel nie.
Het ook nie nou baie plek om dit te sit nie - hehe

Ons het darem soos al die groot goed, ek soek basies net klere en nuwe beddegoed, ek sal moet lysie maak van wat ek nodig het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179209 by Cornel
Hi Ankies,'

Dankie,ek sal dit maar dop hou as ek nie tevrede is met die plekkie nie,dan sal ek maar Julie maand gou by ons SA dr 'n draai gaan maak.

Het jy al begin shop vir jou poppie?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179202 by Goggatjies
Goeie more

Cornel, ek is bly di dok kon darem bietjie help, jy moet maar net seker maak dit sweer nie weer nie.

Verder gaan dit goed met my, gaan weer Maandag vir 'n scan, dan sal ons sien hoe get die girl gegroei, en sal defnitief seker maak dit is nog 'n dogtertjie.

William is deedae in die movies in, en hou van wilde goed
Hy het Jurassic Park gekyk en hy is mal daaroor, nou wil hy net monsters die heeltyd kyk - hehe

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179111 by Cornel
Hi almal!

Gaan darem beter hier,dr het gesny en van die sweersel gedreineer,maar die knop bly nog hard.......sal hom maar dophou en dan in die SA na die dr toe gaan.

Dh begin weer vanaand met nagskof......sug!

Anje ~ so bly om van jou te hoor. Jammer oor die slegte dae wat jy gehad het.

Lekker aand almal!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account