× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #179094 by Goggatjies
Dit gaan my verstand te bowe dat hulle weet dit is naweek en moet nie laat slaap nie.

Ek gaan groet, julle moet 'n lekker aandjie hê, en dan gesels ons weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179067 by Morgan
Haha ankies Carli was saterdag oggend al 4uur wakker en wou speel. Toe sit sy en haar pa en TV kyk en toe 6uur gaan slaap sy weer.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179001 by Goggatjies
hehe, ek sukkel om william 7:30 wakker te kry, maar laat dit nou naweek wees dan wil hy al tv kyk 06:00

Sy gaan dit geniet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178995 by Morgan
Ankia sy word in elke geval elke oggend 6 uur wakker, en dan wil sy net speel. Sy kort nou meer stimulasie as wat ek haar kan gee... sy verkyk haar aan die kinders in die winkels. So ek dink sy is lus vir daai interaction.

Jaaaaaaa asb ons kan nie wag om fotos te sien nie!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178884 by Goggatjies
Goeie More

Anje, wow wat a great storie, ek is jammer jy het so paar dae af gevoel, maar is so bly jy voel beter. Jy is 'n great mamma en L is pragtig.

Hallo sexy, ek hoop al die BD het die trick gedoen, ons kan nie wag om te hoor wat gaan gebeur oor 'n week nie.

Morgan, ek kan nie glo Carli is al amper 'n jaar oud nie, die tyd vlieg.

Verder gaan dit goed, was gister presies 20 weke, kon nie glo dit tyd het so gevlieg nie.
Het gister foto's geneem, moet dit net bietjie edit dan sal ek dit vir julle kom wys.
Ek is seker William gaan fotograaf word, hy is gek oor
n kamera en wil net foto's neem, en dan moet ons vir hom wys hoe lyk die foto.
Maar hy gaan deur 'n baie moeilike stadium en wil net alles hê, so ek probeer dit so gou as moontlik uit hom kry.
Verder dink hy dit is baie nice dat daar 'n sussie in my maag is, ek weet net nie wat hy daarvan gaan dink as sy regtig hier is nie.
Morgan ek sien jy stuur die arme kind in die middel van die winter skool toe, ek sukkel so om William in die oggend wakker te kry, hy vertel my hy slaap nog, en dan as ek sy klere aantrek dan kan ek dit nie vinnig genoeg doen nie, want hy se vir my hy kry koud.

Verder het ek nog nie veel vir sussie gevoel nie, net die bubbels, kan nie wag vir lekker harde skoppe nie

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178864 by Morgan
More more!!!

Vandag is als weer terug na normaal, was so bederf met DH wat hier was. Lekker familie tyd gewees. DH het darm vrydag weer af so daar wag vir ons nog n lang naweek!

Anje mens sou nie se jy het baby blues gehad nie, jy lyk so goed! en die nuwe rol as mamma pas jou so goed. He he en dis so cute dat jou man heeltyd wil weet wat maak ons met sy baba LOL

Hexy dis darm baie BD so ons hou duim vas vir n BFP die maand. Carli gan eers van 1 July af skool toe.

Het enige iemand weer iets van ella gehoor?? ek brand om te hoor hoe dit gaan met haar IVF.

Driekie is julle nou al getrek? hoop als het goed gegaan, nou kan julle oor begin. LEKKER.

Carli se bday is om die draai.... party reelings is vol stoom aan die gang. En ons gan seker vir haar verjaarsdag bietjie see toe. Sy verjaar die 18 junie (saterdag) en die donderdag en vrydag voor dit is vakansie dag so dit werk mooi uit.

Ankia hoe gaan dit met jou en jou half gebakte babatjie? tyd vlieg te vinnig. Wat se William dat hy n sussie gan kry?

Al die ander hello hello hello!!! :-)

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178851 by sexy~hexy
More almal

So dis weer in die tuig vandag....geen laat slaap of lui wees of middagslapies of vakansiedae nie :S SUG....dit maak mens omtrent bederf al hierdie afdae!!!

Anje...baaaaaaaaaie dankie vir jou birthstory....dit is regtig amazing....jammer om te hoor jy het so 'n moeilike tydjie agter die rug, maar ek is regtig bly om te sien dat dinge nou beter gaan. Niemand het gese om 'n ouer te word is maklik nie, almal moet aanpas by hierdie klein mensie wat skielik als oorneem...maar so leer ons elke dag, jy leer by haar en sy leer by jou...en sy is 'n pragtige klein baba!!! Veral die newborn shoot se foto is STUNNING - sit nog op :)

Hoe gaan dit met almal, hoe was julle naweek? Myne was heel rustig, eintlik boring, want DH het gewerk....het gisteraand te lekker hier gereen...

Cornel, hoe was die klein "operasie" toe gewees? Voel dit darem nou beter?

Ankia....hoe gaan dit daar? Mis jou vriendin!!

Morgan...wanneer gaan Carli kleuterskool toe?

Nie veel nuus aan my kant nie...op cd23 vandag, het toe nooit die gynie gebel om te vra vir cd21 toets nie...oor dit geval het op die twee vakansiedae...so ja, sal maar sien wat gebeur oor 'n week...maar ek het nie veel hoop nie....het geBD op cd10, 13, 15, 17 en 21...indien ek wel ovuleer moes ons hopelik erens die eier gevang het....only time will tell...

Lekker daggie verder!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account