× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #177918 by Strik*kie
Sal cranberry juice kry, ek hoop maar eintlik dit is nie UTi nie. Weet nie hoe dit voel of wat die simptome is nie.
Nee nie opk gedoen die maand nie, het gedog O was gister maar ht vanoggend temp drop gehad so sal maar weer sessie of 2 inwerk. More ry ons, slaap by my sus en dan van daar af na inlaws toe vir troue Sat. :( nie baie baie lus daarvoor nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #177911 by Goggatjies
Goeie More Strik
Ek sien dit gaan maar 'n stil dag wees

jy moet maar vir jou cranberry sap kry en citrus soda, dit sal werk

het jy al enige opk's gedoen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #177889 by Strik*kie
Hi daar

Ankies, klink my dit gaan stil dag wees. Ek het maandeinde en stocktake vandag so ........not lekka!!!

Oegh ek weet nie hoe voel UTI nie maar ek begin dink ek hat dit van gisteraand af :( of ek vermoed vir 1e keer. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #177883 by Goggatjies
Goeie more

Wel ek sit by die werk - urgh
Gaan 'n baie lang dag wees

Hoop almal het die naweek geniet

lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177635 by Goggatjies
Ek gaan nou groet
Julle moet almal 'n baie lekker naweek he, en dan praat ons weer Dinsdag, die wat iewers heen gaan, ry mooi en kom weer veilig by die huis

Toodels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177560 by Goggatjies
Ek was ook eintlik lus en bly by die huis
Hierdie naweek gaan defnitief ons vriendskap maak of breek - Lang storie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177553 by Morgan
Dit klink heerlik!!!!

Ons het nie rerig planne nie, net Sondag na my ma toe. Sal maar sien waarvoor is ons lus as ons opstaan die oggend.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account