× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #177200 by Goggatjies
Jooste - ek het nou vir my kollega gestuur, hy sal seker nou hier wees
Solank jy bietjie cardio werk in kry is dit goed
hehe - vir die flabby arms

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #177194 by joo~ste
Ankia
Slap tjips...hmmm..nou's ek ook lus!
Ja - ek oefen. Ek sou graag meer wou oefen, maar ek werk soms tot laat en kry myself dan nie vroeg uit die bed uit vir 'n gym sessie voor werk nie. Ek kom darem minstens 2 keer 'n week by die gym uit en verder stap ek sommige aande as die weer dit toelaat. Ek het ook 'n stelletjie weights in my kantoor en soms doen ek gou so 'n paar bicep curls as ek moet wag vir mense. (Snaaks...ek weet...maar ek het issue met flabby arms en werk hard om te keer dat dit moet gebeur). :dry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #177186 by Goggatjies
Wow Jooste - dit is great, oefen jy??
Jip die naarheid is nog weg, maar ek is nou lus vir slap chips, en kan nie wag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #177182 by joo~ste
More almal!
Ankia: Naarheid nog weg?
Strikkie: Is jy gereed vir die silkus?

Met my nuwe low carb diet...het ek amper 'n kg verloor in bietjie meer as 'n week! Ek is baie beindruk!!! Nadat ek vir maande nie 'n gram verder kon verloor nie...is dit wonderlik om nou weer te verloor. Dankie vir al die raad, ANkia!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #177178 by Goggatjies
hallo strik
Hoe gaan dit
Het jou marathon al begin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #177175 by Strik*kie
Hello................................

Sjoe dis stil!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #177173 by Cornel
Doodreg Ankies. Jong hier moet ons iets doen anders sal ons op die ou einde soos OLIFANTE lyk. Hier sit ons HEELDAG!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account