× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #178028 by Goggatjies
Cornel en strikkie, wow maar julle het guts vir baie
Ek moet volgende week by die gym uitkom, hierdie week is net te dol.

Ek gaan groet, en dan praat ons weer Donderdag. geniet julle aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177953 by Cornel
Strikkie,dis ook nou die eerste keer wat ek dit probeer,maar vir my is dit baie lekkerder as Taebo!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177949 by Strik*kie
Cornel, ek het ook die hip hop abs, 1e keer was woes maar nou is dit lekker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177944 by Cornel
Goieste hierdie oc werk stadig,sy het nou al 10 uur ingekom en is nogsteeds besig........en ek wil gaan stort. Het vanoggend Hip Hop Abs gedoen,maar was dit nou nie vir jou LEKKER nie!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177932 by Strik*kie
Thx Ankies, sal maar quickies by die familie probeer inwerk ;)

Hi Cornel, het gelees, baie nice....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177931 by Cornel
Goeie more julle!

Hoop julle almal het 'n heerlike Paasnaweek gehad!

Hier gaan dit nog goed,kry maar my afdae,maar more voel ek weer beter.

Ek het 'n baie mooi stukkie op die BYBELSTUDIE groepie gepost.....gaan lees gerus!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177923 by Goggatjies
Jy moet maar nog 'n paar sessies inwerk, jy sal seker vandag of more o,

Weet ook nie hoe voel UTI nie, maar ek hoop jy voel gou beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account