× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #178216 by Morgan
Cornel is dit nie dalk n ingrooi haar nie? hulle kan nogal erg onsteek.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178204 by Cornel
Goeie more almal!

Hier gaan dit goed.

Ek het vanoggend 'n vragie: Ek het 'n vreeslike seer knop so aan die kant van noemfie.....as ek hom druk dan loop daar sweersel uit (sorry ek weet dit klink grillerig),maar vanoggend is hy baie rooi en seer...... Wat kan dit wees?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178196 by ChaNa
Hi Almal

Jammer gaan nie personals doen nie.

Dit is vrek koud hier en ek haat die koue lol.

Bly om te sien dit gaan so goed met almal, ek mis julle geselsies so baie. Lees darem kort kort op die thread.

AFM: Ons vlieg Dinsdag aand, nog net 5 daggies oor raak nou opgewonde.
AF het finally haar gesig gewys na 4Maande en ek is sooo bly sy het nou gekom en nie op ons vakansie nie.

Hoop julle almal het 'n wonderlike daggie

Groete

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178179 by Goggatjies
Ja Morgan, kan jy glo ek is al amper half pad, tyd gaan defnitief te vinnig verby

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178177 by Morgan
Hello julle

Sjoe wat n lekker naweek was dit nie. Ek het elke oggend tot 9 uur geslaap terwyl DH na Carli kyk, en ons het omtrent net gaan uit eet en shop. O ja het n nuwe doggy gekry n mannetjie pug maar ons kry net nie n naam vir hom nie.... enige idees?

Was maandag by Anje, Lianey is regtig gorgeous, en so klein en het al vergeet hoe klein n newborn is!

Unisa papiere is in so my dae van niks doen nie is amper verby... sien nogal uit daarna!

Hexy fxfx dat die fertomid en al die BD'ng die trick gedoen het die maand.

Drix hoe gaan dit met die pak? dink dit gaan julle almal so goed doen om weg te kom en "oor" te begin.

Wanneer kom klippie terug?

Ella waars jy deesdae... hoe gan dit met die IVF vordering?

Ankia die tyd gan so gou verby kan nie glo jy is al so ver nie!

Strik enige nuus??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago - 15 years 4 months ago #178175 by Goggatjies
Goeie More

Sexy ek stem saam, die winter is hier en dit is baie koeler vandag as die ander dae

william is vandag saam met my by die werk, so dit gaan 'n dol dag wees. Het darem dvd's vir hom saam gebring en sy warm kombersie, so hy kan darem bietjie dvd's op die computer kyk

Gister was 'n rustige dag, het nie veel gedoen nie

Julle moet julle dag geniet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178162 by sexy~hexy
More almal

Ek is ook terug in die tuig...maar AI AI AI...wou ek nog lekker langs DH slaap in 'n warm bed...was skoon laat vanmore :S

En die winter is hier....dit is koud...ek dink ons gaan 'n koue winter he met al die reens wat ons so laat gehad het....ai, en ek is GLAD NIE 'n wintermens nie :( Ek kry eerder warm voor ek koud kry!!

Hoe gaan dit met almal? Ons naweek was maar net dood rustig gewees, aangesien DH gewerk het.

BD marathon nou op sy einde se kant....ek hoop regtig die Fertomid het hierdie maand gewerk...ek het hier van cd13 af weer O pyne begin kry...en selfs gister erg seer gehad dat ek pynpille moes drink...Ek dink ek is vandag op cd18, sal nou op my ticker kyk...Moet se dit was 'n baie lekker BD sessie :blush: Kon net nie genoeg kry nie LOL

Anyway...lekker daggie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account