× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #177550 by Goggatjies
Ons gaan bietjie weg saam met vriende
Haar ma besit 'n huis is 'n wildsplaas, daar is diere maar geen vleis etende diere nie, so die bokke en vlak varke loop verby die huis
Die plek is net so na brits

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177540 by Morgan
Ek wou carli eers net so 2 of 3 dae n week gestuur het maar dis die selfde prys as ELKE dag. So sal maar sien hoe baie sy dit geniet, gee my tyd om te leer.

Wat is julle almal se planne vir passfees?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177522 by Goggatjies
Goeie More

het verskriklik gesukkel met die internet vanmore
Morgan, gaan jy carli elke dag stuur? Hoekom ek vra is omdat op haar ouderdom speel hulle nog alleen, hulle speel nie met 'n maatjie nie. Maar dit is goed vir die stimulasie- sy sal dit geniet.

Ek het weer vanoggend nie my naar pilletjie gedrink nie, en voel nog goed, so lyk my ek is oor die naarheid.
Ja morgan en was tot op die dag wat ek William gehad het naar, so dit was baie erg vir my, hierdie keer het ek darem nie so baie vir george geroep nie, maar was naar.

Verder gaan dit goed met my en Pienkvoet, ek is baie opgewonde

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago - 15 years 5 months ago #177492 by Cornel
Hier is iets vir almal!


File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177488 by Morgan
Sjoe lyk my ons thread loop nou rerig dood.

Driekie whoo whoo oor die trek maar is Roodepoort nie te ver vir julle om te ry lughawe se kant en wilgers toe nie? Ek ken nie daai paaie nie so ek weet nie hoe lyk die traffic nie. Maar dis darm n begin kan altyd weer trek as julle te veel sukkel.

Ankia hoe gaan dit met jou en pinkvoet, dis erg dat jy nou nog sukkel met MS, was dit so met William ook?

Hexy sien jy wil nuwe hobby doen.... dis baie lekker maar vrek duur, ek het so paar goedtjies gemaak... maar dis vir my te duur om te betaal om dit gereeld te doen. Hier is een winkel in die hele gauteng wat die mooiste mooiste paint by number kits het... maar soos in ordentilke goed dis altyd ook great fun en hou mens maande besig. (as jy dalk net n random hobby soek)

Ons het besluit Carli gan van 1 julie af half dag na n kleuterskool toe, laat sy ook leer van saam speel en maaitjies en al daai dinge.

Geniet julle paasnaweek... die wat op die pad gan wees, mooi ry asb!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177368 by Goggatjies
Hehe Jooste

Ek gaan nou groet, lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177277 by joo~ste
Ankia
Dit klink vir my lekker rondborstig!! :P
Ek glo jou DH is darem gelukkig daaroor!!

Ek dra 'n 34A...soms kan ek 'n 34B volmaak as my hormone saamspeel. Ek is darem nou tevrede daarmee (was nie in die verlede nie). Ek moet maar pushup-bra ding doen as ek 'n toppie wil dra wat mouloos is. Anders...bly die ding nie bo nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account