× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #178334 by sexy~hexy
Ai tog Cornel...dit klink eina...maar nou weet jy en is daar gou weer 'n oplossing :) Ek sien jy is vandag op cd2...so jy sal Sondag klaar wees met AF?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178302 by Goggatjies
Cornel - ouch klink seer - amper soos 'n pitsweer
kan nie aangenaam wees nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178301 by Morgan
Sterkte driekie.... glo alles sal uitwerk!

Enia cornel dit klink seer... hoop hy word gou gesond

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178285 by Cornel
Middag almal!

Kom nou net van die dr af.....Hy se omrede ek daaronder skeer,gaan daar bakterie onder die vel in,so nou het dit soos 'n abses begin vorm. Hy het my nou Penesilien gespuit en antibiotika gegee en dan Sondag gaan hy gou die knop sny om al die vuilegoed uit te dreineer.....nou kan hy hom nie sny nie,die knop is te hard.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178256 by Goggatjies
Wow driekster
Ek is bly jy is so positief, ek is seker jy en jou man gaan ander werk kry volgende week
Dit is nice dat julle by jou ma-hulle intrek

Cornel, laat maar weet wat se die dokter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178255 by sexy~hexy
Hiya Driekie....

Dis amazing hoe positief jy bly :) Glo my ek weet van op kort kennisgewing van base wat een ding se en 'n ander doen...het dit al baie oorgekom met DH se werke...maar op die ou einde is al wat mens kan doen glo...dis great om te hoor hoe jou ouers julle ondersteun en ek hoop regtig jy en jou man kry baie gou goeie werke!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178253 by Driekie
Verder is my pa nou besig om die granny flat wat hy gebou het klaar te maak want sy plan is om die huis vir ons te gee en dat hy en my ma in die granny flat intrek...so jaa come rain sun snow or whatever van volgende week af is ons amptelik Jo'burgers!!

Hoop julle het almal n baaaaaie Geseende en spesiale Paasfees gehad!!!

Cornel - eeeeeeinaaaaaaa, ken van daai!Maar as dit jou te veel stress laat die dok kyk, hulle kan vir jou die regte salf en goed gee vir dit!!

Hoe ganit verder met almal hier??????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account