× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #178250 by Cornel
Dankie Morgan!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178249 by Driekie
Hi hellooooo almal!!!!!

Sjoegies!!
Oke dinge staan so:-
Ons is amper klaar gepak vir die groot trek die naweek (gelukkig het my baas vir ons n trok gegee!)
Nou manlief het nog nie n werk nie, so hy gan volstoom werk soek daarbo en dan het my base ok nou met n nuwe storie gekom van ek moet vir eers nog hier agterbly tot daar n plek oopgaan by h/k, en dit kan tot en met 6maande neem (dit nadat die grootbaas gese het hy sal onmiddelik werk daarvan maak dat ek kan opgan)
..
Nou ja hy belowe nou al van Vrydag af om my te bel dat ons kan praat oor die hele gedoente maar nog steeds teen hierdie uur niks nie..
Gelukkig het ek my koppie gebruik en onmidellik ook my cv geregistreer ens toe ek die storie hoor en ek het al 3 oproepe gekry vir moontlike werke en hulle wil onderhoude reel vir volgende week..so ek wil nou verlof insit vir 10dae sodat ek daar kan wees vir dit...

En ons trek vir eers by my ouers in want ons wil eers seker maak van waar ons werke gan wees voor ons commit en n huurkontrak teken...

So ja wild woes en deurmekaar...maar ons werk op "FAITH LIKE POTATOES" en glo als sal uitwerk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178241 by Morgan
Cornel hoop maar dis nie te ernstig nie.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178232 by Cornel
Sal maar hoor wat se hy.....DH het ook al gekyk en daar is geen haartjie nie,tensy hy diep onder die vel sit.....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178229 by Goggatjies
Cornel, ek dink ook dis 'n ingrooi haar, ek het dit ook al gehad.
Ek hoop maar dit dokter kan mooi kyk wat dit is

Verder gaan hier nie veel aan nie, ek probeer William kry om te slaap, maar dit gaan ook nie maklik nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178226 by Cornel
Morgan,Hexy,die ding is regtig te groot vir 'n ingroei haartjie,dit kry ek baie,want ek skeer ook daar.

Het nou die dr gebel,maar oi ek is maar skamerig vir hom....gelukkig sal DH hier wees as hy kom.........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178218 by sexy~hexy
Cornel, dit kan dalk 'n haartjie wees wat ingegroei het, of dit kan 'n klier wees....ek dink. Ek het ook al so iets gehad, toe was dit 'n haartjie wat ingegroei het, want ek skeer mos daaronder. Ek wil half se moenie te veel karring nie, maar aan die anderkant moet die gagga goed uitkom. Hou dit maar dop en as dit nie beter raak nie moet jy maar julle GP daar gaan sien.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account