× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #176827 by Goggatjies
Driekie - whoohoo, jy is 'n klipgooi van my af
Lekker
Waar in Roodepoort

Kan nie wag nie, ons is daai naweek by die huis, so ons kan kom help reg pak as jy wil, of ons kan kos aandra
Woohoo ek is so opgewonde

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176826 by Driekie
HELLLOOOOOOO!!!!!!

UPDATE UPDATE -

Ons het n lekker plekkie met 2 slaapkamers, die usual ander vertrekke en elektriese heinings en n tuin vir my kieties gekry in Roodepoort en ons trek al die 1ste Mei in so ons pak met n spoed!!!

En dan my man het nog nie werk nie maar ek glo en vertrou tussen die 10 agentskappe en omtrent 30 mense asook die fisiese aansoeke vir so 12 of so individuele poste behoort hy iets te kry!!!
Ons het darem al n begin gekry - sy eerste onderhoud is die 26ste April!!!!!!
So ek vra nog steeds as enige van julle weet van iets - SEBLIEF en dan ook GROOT SEBLIEF almal se gebedjies seblief

Hyt gister bedank en ons het kennis gegee vir die huur en als en skoonpa se lip hang op die grond maar nou ja...hy moes vroeer daaraan gedink het.

Anks - ek het ok so effense iets in die neus,maar ons stock maar op op die Vites en goed!!Hoop W is gou gesond!!
Hexy - koop n energy drink vir daai ekstra!!!
Strik - wanner is manlief se toetse? Jy moet solank begin prepare ne ;)
Slakkers - en hoe vorder jou pensie-planne??
Klippie - geniet die holiday!!!!
Cornellie - moenie worry een van die dae is jy terug!
Ans - was julle nie al by die paed met MJ nie???Hoe't dit gegaan en dan hoe vorder "Aksie verban skoonma van badtyd"??
Al die ander wat so laaaaaaanklaas op was - GROOOT HELLO - wanner kom chat julle weer??????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176812 by Cornel
Goeie more almal!

Gaan goed hier.......

Hexy,ons gaan Augstus weer net vir 3 weke kuier,maar dan trek ek ook in my eie huis. Jong al die mooi goed wat ek sien gaan my 'n fortuin kos,so ek sal maar fotos print van die kamers ens en dan in Sheetstreet,@home ens instap en maar vir my goedjies koop.

Wanneer kry ons bietjie fotos van Lianey? Is al so nuuskierig om daai poppie te sien!!!!

Lekker dag almal ~ Ek gaan nou eers saam vriendin cupcakes bak!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176755 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed by my, William was baie onrustig gisteraand, maar hy is bietjie siek. Verkoue en 'n hoes
Ons gaan die naweek weg saam met vriende, so ek hoop ek kry hom beter voor dan

Met sussie gaan dit ook goed, het haar nog nie gevoel nie, maar het darem die hartkloppie gehoor gister, so ek is nie te bekommerd nie, raak nogals spannend.

Verder het ek ook bietjie verkoue, maar ek ruk hom gou reg, voel darem al beter as wat ek die naweek gevoel het

Hallo hexy en Strik, julle moet beginne reg maak vir julle marathonne

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176749 by Strik*kie
More almal

Vinnig hallo om te se ek lewe nog :lol:

Toemaar Hexy, by my gaan dit net so ek is net te moeg vir enige farnoefel :x :lol:

Ok chat later!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176720 by Strik*kie
More almal

Vinnig hallo om te se ek lewe nog :lol:

Toemaar Hexy, by my gaan dit net so ek is net te moeg vir enige farnoefel :x :lol:

Ok chat later!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176713 by sexy~hexy
More almal

Sjoe, dit was omtrent stil hier gister...lyk my almal was maar redelik besig.

Hoe gaan dit met almal?

Morgan...wanneer kom post julle bietjie fotos van Lianey? :) Was julle al by Anje gewees?

Cornel...gaan jy nou die 1ste Aug permanent terug SA toe of net weer vir 'n kuier? Het jy al idees vir jou huis gekry, om mooi te maak?

Ankia...hoe gaan dit vanmore?

Klippie....julle moet die vakansie geniet....skoon jaloers!!

Slakkie...enige nuus van jou kant af?

Strikkie...hoe gaan dit aan jou kant?

Driekie - hoe vorder jou man se werksoek, en wanneer trek julle? :)

Sjoe...wie het ek uitgelos...?? Anyways...HALLO!!!

AFM...nog nie begin BD nie...lyk my nie ek gaan die cycle al my "entertainment" kry nie :blush: DH se lip hang alweer op die grond, maar ek was gisteraand net sooo moeg, het al 8uur uitgepass :S Sal regtig hard probeer vir vanaand....

Lekker daggie almal!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account