× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #176555 by ChaNa
Hi Almal

Sjoe maar ek was lanklaas hier by julle.

Dinge gaan goed by ons, sussie word net baie groot. Sy het op 3 April 3 geword en praat 'n hond uit 'n bos hehe.

Ek gani personals doen nie wnt ek moet eers mooi gaan opvang, maar bly om te sien dit gaan soooo goed met almal. Ek volg almal op facebook en wil net se almal se babas is pragtig.

AFM: Is vandag op CD 80!!!!! Dis reg ja ek is op dag 80 en nog geen af.. Hierdie liggaam van my speel omtrent tricks.

Ons vlieg oor 2 weke en ons kan omtrent nie meer wag nie, die tyd vlieg nou verskriklik vinnig. Ek los alles altyd op 99 so het eintlik heelwat goedjies om nou te begin doen voor ons waai en dan moet ek alles regkry vir ons trippie.

Julle moet 'n lekker daggie verder he.

Groete

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176528 by Cornel
Goeie middag almal!

Sjoe dis regtig stil hier?

Laliek ~ Wanneer kry of 'n boepie foto?

Gaan goed hier by ons......verlang net vandag vreeslik huis toe....maar ja,dit help nie ek gaan nou nie,want ek kan eers die 1ste Aug my huis kry.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176522 by Laliek
Hi daar julle!

Sjoe lanklaas hier gepost!

Hoop dit gaan nog goed met almal?

Ek het nou nie alles opgevang nie maar ek se weereens vir Ansa en Anje - julle twee liefietjies is tog te pragtig. En Ansa ek stem saam almal - sit jou voet neer en kry jou monster in law daar weg!!

Klippie nou vinnig gesien jy gaan weer op vakansie! Lekkkeerrr jy moet dit geniet!

Ankia hoe was midwife app?

Res van julle halllllllllllllloooooooooo.

Gaan goed met my, my magie groei nou lekker rond. Kan nie glo ek's einde van die week fisies 6 maande nie - tyd vlieg vinnig! Einde van die maand moet ek my hospitaal bed gaan book en en en. Ek's nog lekker besig by die werk so ten minste help dit om die tyd om te kry

Ella hoe gaan dit met IVF?

Klippie en Slakster wanneer begin julle rondte?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176521 by Goggatjies
hallo klipster - jammer jy is so bietjie seer, ek hoop die fisio, sort jou vinnig uit.

ek was gou by midwife, alles is nog reg, hart kloppe so 154 bpm en verder lyk alles reg, bloed druk nog perfek

Ek sien dit is lekker stil hier

praat weer later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176497 by Moomie Admin
Hi meisies, ek loer toevallig hier in vanoggend.

Lees ek reg, Hexy, is jy swanger?

Ons het BAIE bandwidth en is op 'n fantastiese server. Julle hoef nie te worry nie. Al wat julle dalk kan doen, is nou en dan op 'n add click as julle daarin belangstel. (Ek mag dit glad nie sê nie, maar dis al hoe hierdie site vir homself gaan begin betaal. Die server is GREAT, maar duur!) Julle kan elkeen daagliks duisende emails kry, duisende posts maak en net wat julle wil. :-)

Ek hoef niks te delete nie, want julle vat genuine nie plek op nie. Ek hou nie van goed delete nie, want jy wil dalk teruggaan en gaan kyk na van jou vorige posts en dan is dit weg.

So don't worry! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176474 by klippie
Goeie More!

Beertjie - baie geluk! Hoop klein Janke word sommer gou-gou groot dat julle kan huis toe!

AFM: Vlieg more - whoopee dopee! Ek gaan nog eendag doodslaan by die werk - seriejas! Het laas week so oorwerk dat my rug, nek skouers in 'n spasma is. Kan nie asemhaal nie so seer is dit! Gaan nou-nou fisio toe, want ek wil nie seer hê op vakansie nie.

Wat is dit met die weer?

Groetnis tot later!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176449 by Goggatjies
Goeie More

Wel dit is nat en koud, en ek wens ek kon nog in die bed gebly het.
Ek gaan vandag die midwife sien, so ek sal julle laat weet wat sy se.

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account