× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #176222 by Goggatjies
Lekker naweek vir jou ook hexy
ek voel haar nog glad nie, so ja die enigste teken dat ek wel swanger is, is die ms, en ek het nie eers 'n preggie maag nie, net vet - hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176216 by sexy~hexy
Omtrent stil hier vandag...

Bly dit gaan beter Ankia...en daai ms is maar nogsteeds 'n goeie teken dat sussa mooi groei :)

Al die ander...julle moet 'n lekker naweek he....gesels Maandag weer :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176159 by Goggatjies
Nie meer so dol by die werk nie
Het nie veel nuus nie, is net baie bly dit is amper naweek, en dan is dit ook amper lang naweek

whoo hoo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176087 by Goggatjies
Goeie more

gaan bietjie dol by die werk.
Strikkie ek weet jy iets gevra van B6, ek drink net een 50mg

William is beter

Gaan goed met my, het weer vir george geroep van more, maar voel darem weer beter

Gaan weer later chat

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175923 by joo~ste
Ja...ek spot nou daaroor, maar weet jy...dit is regtig vir my erg om in die "mood" te kom..net omdat die FS so se. Hierdie timed intercourse is darem nie goed vir 'n mens se liefdeslewe nie. Dit voel deesdae vir my regtig meer soos werk. Ek dink my arme man voel ook al so. Hy't nog nooit "nee" gese nie (sal 'n man ooit!)...maar as ek net daar le soos 'n jellievis en nie lus lyk nie....dit kan nie vir hom maklik wees nie. Ek moet regtig party aande..."fake it till you make it"

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175922 by sexy~hexy
Toodles ek gaan eers groet.....

Lekwa aandjie almal :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175921 by sexy~hexy
Ons het nou 'n tv in die kamer, so ek kan maar net sowel ook daai ekstra assistance kry :D Weet nie waar koop mens die goed online nie, ons sites is mos geblok by die werk (ek wonder hoekom) HAHAHAHAHA.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account