× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #175836 by Ansa_S
Sonia dis om van mal te raak! Al loer sy net in vir 'n paar minute, mens sit die hele tyd en wag dat sy nou net kom, want ek kan nie durf vroeg in die bad klim nie. Wonder ook hoe lank sy gaan aanhou om elke dag vir MJ te kom hallo se!

My eie ma kom nie eers elke dag nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Manlief vra gisteraand vir my hoekom onntrek ek elke keer as sy hier kom en hoekom is ek so misluk met hom as sy hier is...en se toe wraggies vir my hoekom se ek nie vir haar ek wil nie he sy moet elke aand kom nie, toe lag ek maar net vir hom!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175831 by Cornel
Ai ek hoop Janka herstel gou!
Ansa,stuur vir Beertjie klomp Liefde en soene en drukkie van ons af!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175827 by Tienka
Ag shame man, arme Beertjie, dis nou jammer dat Janka in ICU is, hoop sy kom gou uit.

Hel Ansa, het jy nie 'n groot voorhek wat kan sluit nie? Jou skoonma is letterlik so irriterend soos 'n bleddie vlieg. Genade het die vrou nie 'n man om voor te kook 6uur in die aand nie? Baie sterkte, ek hoop die 'nuutjie' gaan vinnig oor. Sy het nog nie eens gecomment op jou mooi foto's nie!! Post nog 'n paar toe man :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175826 by joo~ste
Sjoe...okay Morgan...dan sal ek my visier op my man se deposits stel vir hierdie maand. Ek is ook nou al so raadop.....

Ha ha...o vrek....hier le 'n rowwe paar dae dan voor :laugh: :laugh:

(My man is besig om te swot...hy skryf in Mei eksamen....so ek sal hom moet lus kry as hy van sy boeke af opstaan in die aande na 11pm. As ek dit voor sy studie sessie die BD inwerk...sal hy net wil slaap!! :P )

Ag nee strikkie!! :(

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175822 by Ansa_S
Middag almal

Skoomma nog niks gese van comments nie, het gisteraand vinnig hier ingewals na 6, en gevra is MJ wakker, was lus en se vir haar Ja kyk hy hardloop in sy kamer rond!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Gelukkig was hy toe klaar gebad, gebottel en vas aan die slaap.

Sy ou neuse se een neusgat is bietjie toe, ek hoop nie die mannetjie is besig om siek te word nie!

Beertjie is toe gister gekeiser, Janka gebore, weeg 3.8 kg, longetjies nie reg nie, is in ICU, en klink of sy daar moet bly vir 'n week. Beertjie haar nog nie eers vasgehou nie.

Laat my net weereens besef hoe gelukkig ons was met MJ wat op 35 weke gebore is met gesonde longe. Prys die Here daarvoor!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175821 by Cornel
Strikkie ~ FXFXFXFXFX dat hierdie maand JOU maand is!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175819 by Cornel
Kan julle dalk vir my websites of iets gee waar ek kan gaan loer vir mooi idees vir:
Sitkamer
Eetkamer
Kombuis
Privaat sitkamer
Kantoor
Slaapkamers
badkamers

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account