× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #175815 by Strik*kie
Morgan, nee nog nie, wag nou maar want het vanoggend huge temp dip gehad, so die %^$$ heks is oppad. Het vanoggend wakkergeword met moerawiese migraine - intussen uitgevind dis van cheddarkaas wat ek gisteraand geeet het. Puke al heeloggend en sommer net getjank oor als.

So dis my storie vir vandag ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175807 by Morgan
Jooste ek was rerig hardop en ek het klaar gesukkel met cysys op my eierstokke so ek het geweet ek sal nie maand na maand op fertomid kan wees nie... so ons het ELKE aand geBD van CD7 af al en toe O ek eers CD18!!!!! so my arme man moes perform.

Ek het net gevoel dis nou of nooit, doen dit ordentlik of doen dit glad nie.

Nog paar tips wat ek het (wat ons gedoen het)
# sit kussings onder jou boude
# bly le vir so 20min na BD'ing
# niks lube of spoeg nie
# temp elke dag ordentlik dis al hoe mens weet wat aangan
# BD ELKE AAND (as daai eier release word moet daar al n army sperms sit en wag)

En dan moenie dink jy moet hierdie romantic BD session he met baie foreplay en goed nie.... na die 3rde aand raak dit boring. alaml se altyd hou dit natuurlik. Maar in my opeinie as mens so raadop is wat maak dit saak as jy later IUI of IVF gaan doen is dit ook nie romantic met foreplay nie die eind resultaat is tog n babatjie.

So as jy na die hoeveelste dag te moeg is of nie in die mood nie... laat jou man net sy deposits maak en thats it.

Ek het die maand toe ek swanger geraak het so geoperate niks funny stuff nie...

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175802 by Cornel
Nee gats Morgan hier wil ek NOOIT permanent bly nie! Ons het so jaar terug 'n plot gekoop en reg langs ons het my skoonouers 'n plot,en nou op die oomblik is al my meubels ens in my skoonouers se huis..........en as ons vir die 2 weke sa toe gaan moet ons in hulle huis gaan bly......en daarvoor het ek nou nie meer kans gesien nie.

Ek het mos my eie huis,maar daar het huurders in gebly,maar my skoonpa het vanoggend laat weet hy het hulle kennis gegee....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175799 by joo~ste
Genade....ek is sommer ook nou gereed om Gauteng aan te durf. Julle is omtrent 'n klomp dames met baie info oor die woonbuurte en roetes en areas.

Morgan: Gits....okay - ek sal die BD ding aansienlik meer doen hierdie maand. Het julle dit so baie gedoen.....maw 8 dae in 'n ry!! Sjoe....dit gaan nogals 'n ding afgee! :huh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175796 by Morgan
Daars n baie nice pead by wilgers, spangenberg (sp?)

Cornel het julle dan gekoop daar in die congo? julle kom dan al amper terug?

Strikkie AF al opgedaag?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175794 by Cornel
Goeie middag dames!

Sjoe ek is nou so opgewonde soos 'n kind voor kersfees/verjaarsdag!!!!!!!!!!!!

EK TREK DIE 1ste AUGUSTUS IN MY EIE HUIS IN!!!!!!!!!!!!!!!! Vir die eerste keer!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! MY EIE PLEK!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Vroutjie wat hier bly (met 3 kids) kom ook oorspronklik van Pretoria Oos af!!!!!!!!
Haar kids gaan baie Wilgershospitaal toe,en sy praat baie goed van die hospitaal.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175793 by Strik*kie
Driekels, ek hoop jull ekom reg daai kan, dis maar beter weg van die familie af. Ek glo maar net daaraan. Sterkte!!

Hi almal verder!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account