× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #175792 by Morgan
Haha passop net die waterkloof kids is altyd ini bollie oor iets!

Nel en klippie montana is nie so erg nie hoor!!! maar ja verder is dit bietjie scruffy.

En PTA baie baie baie beter as JHB!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175783 by klippie
Laat ek net gou vir Nelra reghelp - Hoërskool Waterkloof is nie net onder die top 10 in die land nie, dit is DIE TOP SKOOL in die land :-)
(en nee ek was nie in daai skool nie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175781 by klippie
Ditsem Morgan!. Drixter, kyk na Elardus, Moreleta of Wingate-park!

Morgan whoopie vir die begin swot!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175776 by Morgan
Ek het woensdag oggend peak time R21 gery van pta oos af airport toe en daar was niks traffic trouble nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175768 by klippie
So verkieslik moet julle bly waar jy vinnig op either die Delmas pad of R21 kan kom:

Elardus-park, Pierre van Ryneveld, Wingate Park is goeie opsies. Sien Nelria se kommentaar oor die dele van die dorp. Moenie worry oor jou DH nie, hy sal maklik van enige van die plekke tot by Wilgers kan kom.

Bekostigbare plekke naby Wilgers is Equestria (soms nie veilig nie, baie ver vir jou!) of nuwe uitbreidings van Faerie Glen (bietjie ver van Snelweg). Dele van ou Garsfontein en Consantiapark is oraait - daar is nou 'n nuwe Garsfontein afrit op die snelweg so jy kan maklik N1, R21 vat).

Ek dink die beste is, as jy plekke kry, gee die adres, dan sê ons vir jou jay of nay.

Stem saam met Nel die snob - kies Pretoria Oos bo Noord!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175764 by klippie
Hallo Dames!

Sien julle het lekker gelooi met die comments op Ansa se FB. Hoop daai skoonmonster kry die boodskap :-)

Drixter - whoop, Pretoria Oos & Kempton. Mmmm. Eers nuus oor die paaie:
Die pad wat jy moet ry Kempton toe is snelweg (R21) - super nuwe highway met 4 bane, maar weet nie hoe lyk dit in spitsverkeer nie. Ek het daai pad so paar jaar gelede gery (voor opknapping) tydens spitsverkeer, en ondervind dat verkeer eers erg raak by die R24/R21 wisselaar (m.a.w. by die lughawe - eintlik op die R24 tot by Gilooleys). Jy sal die afrit voor dit neem, so ek dink jy sal fine wees. Alternatief is die stiller maar langer agterpad: Delmas-pad tot net voor Bapsfontein en dan afdraai na R21.
Vervolg.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175762 by Morgan
Hahaha ok sjoe Nel het sopas AL jou vra geantwoord!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account