Morgs - so so so bly kleinCarli loop al!!Maar nou begin die opdraande en die lekkerste deel van ma-wees!!!!!!
Hehee en dan is ek baaaaaaie bly vir Anje se onthalwe dat klein Lianey uiteindelik oppad is!!!
Gan heel goed...besige kleuter en rustige baba..genoeg om ma mal te kanmaak soms, want die een raas wanner die ander wil slaap!!Maar om mamma van 2 te wees is awesome en 2 seuntjies ..priceless!!!
Oke julle en dan wil ek hulp en gebedjies en raad vra seblief!
Soos julle weet was my skoonpa mos rehab toe in FEB..nou ja lyk my dit het wel gehelp...maar/en
Met skoonma...hell's bells..dis soos om met n volwasse kleuter in die huis te wees...volgens n neuroloog, dokter, sielkundige en n ct scan het sy geweldig vinnig (2jr se tyd) agteruit gegaan weens Dementia/vernoude are in haar brein/Atrofie (di..die doodgaan van n gesonde orgaan weens verskeie oorsake)...
Nou ja die van julle wat weet - dis soos Alzheimer's en al wat sy nog regtig soort-van "beheer" oor het is om te weet sy moet shower en dan bodily functions soos asemhaal en toilet toe gaan...die res is weg en AAAAAALMAL ly daaronder want my skoonpa is FRIKKEN lui en kan amper nie eers self wasgoed was nie omdat sy en die kids hul hele lewe als vir hom gedoen het....
Nou weier hulle want ons almal het ons eie gesinne en dan freak hy uit en is SUPER-MISLIK met als en almal om hom!!!