× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #173928 by Goggatjies
Dankie Driexter
Ek wil nog eie besigheid begin, vat net bietjie langer as wat ek van plan was.
My sister ken die mense, so ek wil nie agter haar rug gaan en gaan praat nie, so elke keer as ek haar vra dan se sy hierdie naweek, en dan gebuer ook niks nie, so nou het ek op gehou om te vra en wag maar dat sy eendag iets se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173924 by Driekie
Helloooo - sjo - biki besig vandag..

Hexy - oi sterkte ek hoop j word nie nou siek nie!
Jooste - man o man dis sleg...eet n huge chocolate drink n bottel wyn en more skyn die son weer..al wat ek try se is jy moet jouself optel!Dink specially an jou vriendin!!
Strikkels - hey hey hey...mixed emotions - oi ken daai!!
Cornel - hai hai papegaai!!!
Klippers - is julle holi nie nou sumtime nie??
Ankies - jyt nog gemention van jou eie besigheid begin so ruk terug..gan jy nog an daarmee??O jaaaa en ek ABSOLUTELY LOVE LOVE LOVE julle name!!!!!!

Ans - dolla dit was nou nie ideaal om te ontplof nie maar wel ideaal dat manlief nou weet hoe jy voel!Luister na wat die ander veral Hexy gese het...sit jou voet vierkantig neer op n mooi manier (bedoelende se reguit en eerlik hoe en wanner iets opduik wat pla en moenie later dit doen nie want dis wanner jy ontplof of skree) en se wat pla..
Eerlik as hulle hulle gatte wil wip dan moet hulle....hulle het dan n keuse of hulle hou hulle sterte gewip en sien GLAD nie hulle "nuwe speelding" nie OF hulle gedra hulleself soos oordentlik opgevoede mense en kuier nie op onbehoorlike tye nie en sien darem SOMS die "nuwe speelding"....
Myne het ok eendag sommer in die OGGEND so opgedaag terwyl ons in pj's was en ek het sumier vir hulle gese sorry ons is nog nie reg vir mense nie en ons sal later na hulle toe gan...gatte gewip en als maar hulle is toe daar weg en ons het toe later die dag na hulle gegaan soos belowe NET sodat hulle besef ons wou nie "rude" wees nie maar het ons tyd ok nodig as gesin..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173919 by Goggatjies
'n eerste bevalling kan van 12 ure en meer wees, so miskien is Lianey nog nie hierdie

Ek het eerste pyne gekry 3 uur die middag, William is volgende oggend 02:35 gebore

Dankie Klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173918 by Morgan
Het anje nou net n sms gestuur.... dink nie sy gan reply nie maar ek try maar.

Ansa ek het ook n skoon ma soos min. Sy weet altyd beter gelukkig bly sy so 120km van ons af anders het sy ook kom in meng. My man weet die ek en sy ma het nie oog hare vir mekaar nie, so hy hou maar die vrede en ons sien hulle so 1 keer elke 6 maande LOL. Maar in die begin het ons hulle baie gesien... ek het net lank genoeg gemoan. HEt selfs een keer vir hom gese dis ek of sy.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173914 by Strik*kie
Hier is Anje se post:

Hi girls,

So I think this is it, I am having strong uterus and lower back pain. It started around 03h00 and we are going to hospital now. Will keep you updated if possible.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173908 by klippie
Hi Julle

Is julle seker Lianey is gebore? Anje moes al laat weet het!!! ek het nou al geluk gesê maar ek weet niks :-)

Ansa Pansa, jy sal moet plan bedink - hierdie skoonmens kuier gaan lelik uitdraai as jy nie grense stel nie. Hulle gaan nie weet hulle optrede is verkeerd as jy dit nie vir hulle sê nie. Hulle dink dalk hulle doen jou 'n guns, so jy moet hulle reghelp. Maar ek dink regtig jou man moet ook bietjie begin agter jou staan en vir hulle nee sê - jy en MJ moet nou eerste kom! Sterkte!

Ankia, dis 'n fraaie naampie vir julle dogtertjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173901 by Goggatjies
Sexy, ek kan nie op haar man se wall sien nie
is nie vriende met hom nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account