× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #173856 by Strik*kie
Ansa,.... alle sterkte en ja soms moet jy nou maar die heks wees.

Jooste, dit is waar dis 1 mnd nader aan jou bfp - genade maar ek is net te ongeduldig. Ons hoop jou bfp kom voor daai groot KANONNE!!!! OUCH!!!!! :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173854 by Goggatjies
Ansa, ek het 'n goeie vriendin so verloor
sy bel my op 'n Saterdag middag 4 uur, ons moet kom rugby kyk en braai en kuier in die middel van die winter
hulle bly 45 min se ry van ons af
Ek se toe vir haar nee, dit gaan nie werk nie. William se bad tyd is 7 uur en dan gaan slaap hy. toe se sy ek moet hom daar bad
Ek se toe, nee dan moet ek hom in die koue uitvat.
Sy was baie kwaad vir my, maar sy het nie verstaan ek moet nou aan my kind se gesondheid en dingetjies dink nie.

Sy het nou verlede maand haar eie baba gehad, en ek hoop sy kom nou agter dit is nsie so maklik net om uit te gaan of om gaste te kry nie.
Sy praat nie met my van daai dag af nie, gelukkig pla dit my nie

As sy vooraf gereel het, sou dit my nie gepla het nie, dan sou ons vroeer gegaan het en al vroeet gebraai het en so aan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173853 by joo~ste
O.....vergeet ek-
Ek het klaar met die FS gepraat en my volgende pakkie Femara is oppad. Ons moet minstens 3 siklusse so probeer voordat ons IUI gaan begin. Daar is nog 2 kanse...........dus voor die groot kannonne uitgeruk moet word...... :unsure:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173851 by joo~ste
Hexy:
Jammer vir jou ook jong. Ja...ek ken my lyf baie goed en met my temps wat geval het, is ek nou ver verby vals-hoop. Ek weet dit kom..kan dit voel. Ek hou dan vir jou ook duim vas vir jou volgende siklus!!

Ansa:
Dankie!
en sterkte met jou veeleisende skoonfamilie. Genade....het hulle nie begrip nie?

Strikkie:
Beter kon ek dit self nie gestel het nie......die maand...die geld...die rondry na die FS...die pille...die scans...die bloedtoetse...alles...voel nou soos 'n "waste". Neerslagtige gedagte...want ek besef ek moet nie so dink nie. Dalk moet ek dink as een stappie nader aan die maand waarin ek defintief gaan swanger raak.... :dry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173846 by Ansa_S
Ai Hexy ek weet nie, glo nie hy kan insien dat 'n probleem is dat ouma en oupa elke aan vir hul kleinkind kom kuier nie!

Ek bid nou maar dat hulle gou aan hom sal gewoond raak en nie meer vir lank elke aand kom kuier nie. Jy weet al kom loer hulle net vir 'n halfuur in, jou hele patroon en roetine by die huis staan stil vir daar die halfuur, en ek glo 'n kind moet 'n roetine he as hy so klein is want dit maak dit vir jou en vir baba maklik!

Deur die dag het ons 'n lekker roetine want niemand kom meng in met sy roetine nie, maar die aande is 'n ander storie.

Ek sal my mond maar oopmaak is tog gewoond om altyd die ou kak skoondogter te wees. My kind kom nou eerste en hul gevoelens 2de! As ek nie gaan praat nie gaan ek opcrack en my goed vat en loop al is ek hoe lief vir my man!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173839 by sexy~hexy
Ansa...en wat was jou man se reaksie toe? Gaan hy sy stem bietjie dik maak met sy familie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173838 by Strik*kie
Jooste, ai jong ek dink aan jou, ek weet almal se dit maar ek dink almal weet presies hoe erg dit is van nog 'n maand wasted. (((((drukkiiieeee))))))))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account