× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #174098 by sexy~hexy
Dis dan net 'n halwe foto wat ek kan sien op Anje se man se profile???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174095 by Goggatjies
Goeie More

Anje - Baie GELUK met die geboorte van Lianey
Die foto wat ek kon sien, lyk sy pragtig - baie geluk

Gaan goed vanmore, ek is net so bly dit is Vrydag, more kan ek bietjie rus, DH moet aan 'n kar gaan werk so ek gaan rustig by die huis rond hang

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174082 by klippie
Drixter. Dis baie baie sleg wat met julle gebeur, maar ek is so bly jy is pro-aktief en probeer oplossings soek, moet net nie gaan lê nie, almal het jou nou nodig. Gaan kyk op www.pnet.co.za

Ek het gou gaan loer - daar is poste beskikbaar vir beide jou en jou man se rigting. Dis belangrik dat hy nou sy CV bymekaar kry.

Sterkte! Ek dink aan jou, dit kan nie maklik wees nie. ******drukkie****squeeze*******drukkie*********

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174078 by klippie
More dames!

So bly klein L is uiteindelik hier! Ek het nie geweet nie, toe loer ek op FB, ook niks, maar toe loer ek op haar man se profile...ek is nie 'n friend met hom nie, maar sy profile pic is van klein L! Toe sit ek maar 1 en 1 bymekaar!

Hexy, jammer oor AF :-(

Ek het kom loer oor Jooste, sy sou vandag toets. Sy't gister bietjie moed verloor, maar ek het gehoop sy sou in elk geval toets.......

Drixter, ek antwoord jou nou-nou.....

O ja, ons holiday - ons gaan amper, nog net 11 slapies, en as ons terugkom doen ons IVF met my siklus in Mei.

ELLA?????????? wil weet hoe lyk jou IVF planne en datums?

En flippen Slakster? Sy sou Mei IUI gaan doen en ek weet niks van die planne en datums nie. Dalk is sy skelm al preggies?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174063 by sexy~hexy
Ok...so ek is nou amptelik uit vir die cycle...spotting het begin, maar ag wat, ek het dit verwag...is soortvan verlig. Dink nie my mindset is nou reg om swanger te word nie....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174051 by sexy~hexy
More almal

Eerstens:

ANJE....

BAAAAAAIE BAAAAAIE GELUK MET LIANEY SE GEBOORTE!!!!!

Vir die wat nie die sms gekry het nie, Lianey Mari is gister gebore, met 'n gewig van 3,5kg. Dis sover al inligting wat ek het, met die sms van Baby Boom :) Kan nie wag om fotos te sien en die birth story te hoor nie!!!

Driekie...ai jong...ek stem saam met Jooste, gaan kuier vir 'n week of so by jou ma en laat jou man dan in die week sy CV na plekke toe vat. Gaan sit hom op by jobmail, careerjunction en selfs pnet. Sterkte vriendin!!

Jooste...hoe voel jy vandag? AF al opgedaag, wat wys jou temps?

AFM...voel regtig gagga...sleg geslaap met 'n toeneus. En weirdste van als, my eierstokke is seer ja, maar voel of ek heavy heup oefeninge gedoen het :S Dis eierstokke en spiere wat saam seer is...But like I said...AF is on her way...sal seker Sondag of Maandag opdaag.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174027 by joo~ste
Genade Driekie!!
Dit klink absoluut of dit woester as woes gaan met julle. Ek dink ook jou man moet sy CV opdatum kry en dalk moet julle maar 'n naweek daarvan maak en by jou ma'le gaan kuier en dan moet hy fisies sy CV gaan inhandig by plekke. Ek het 'n vriendin wat recruiting in die Kaap gedoen het 'n paar jaar terug en sy se dat meer mense werk kry as hulle fisies...met hulle CV in hulle hand...na plekke toe gaan. (ipv om dit net te pos vir die werkplekke). Careerjunction klink ook na 'n goeie plan.

Sterkte....ek kan net dink hoe jy moet stress. :ohmy:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account