× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #173900 by Cornel
Ek gaan gou weg hardloop. Gaan net gou lift vang saam vriendin winkel toe.

Lekker middag vir julle almal!

Sal weer kom loer vir nuus oor Anje!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173898 by sexy~hexy
Ok...dis ook al wat ek sien

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173896 by Cornel
Hexy ek is nie vriende met hom nie,al wat ek sien is sy info en sy fotos......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #173892 by sexy~hexy
Cornel...kan jy nie op haar man se FB gaan loer nie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173891 by Cornel
Ek raak nou bekommerd oor Anje.........Moes ons nie al iets gehoor het nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173887 by sexy~hexy
Ansa...liewers nou as later. Vra maar vir Paisley, die eerste paar maande na die baba se gebore kan partykeer 'n huwelik maak of breek. Want jy en jou man moet ook nou weer aanpas, met min slaap en baba wat baie aandag vat. So waar hy werk van die oggend tot die middag en eers die aand met die baba tyd spandeer is dalk vir hom dieselfde as vir sy ouers...jy is dan heel dag saam met die baba so hoekom sal jy 'n probleem he as hulle nou die baba wil sien. Maar dit werk nie so nie. Soos jy self gese het, julle as gesin moet bond. Hy is die hoof van die huis en moet die goed insien. Weereens sterkte, maar ek weet jy sal dit kan hanteer, want daardie "mamma-hormone" is nou in jou FOREVER AND ALWAYS :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173884 by Cornel
Ek dink die dag as ons baba daar is gaan ek ook sukkel,want skoonouers se plaas is direk langs ons plaas....... :-(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account