× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #174142 by Morgan
Lianey Mari Dunhin
7 April 2011
16:30
3.5kg
48cm

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174137 by Morgan
Hello girls moet nog opvang dog ek post gou n pic van Lianey, dink nie Anje sal omgee nie

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174130 by Strik*kie
Hoooooooooeeeeaaaaa Slakkie, long time no see!!!! Was jy so bedrywig? Ek hoop daai smiley beteken jy hoef nie te gaan vir IUI nie, dalk gaan daai babatjie nog saam op holdays!!!!

Nee jong niks nuuts nie, nog selfde

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174127 by Slakkie
More more dames!!!!!!!!!!!!

Heel eerste - na 'n helse opvangs!! Baie baie geluk Ansa en Anje met julle apies!! Geniet hulle vreeslik! Julle het ook so lank daarvoor gewag ek is baie bly vir julle en julle anner helfdes!

Liz se BFP!! Whooohoooo

Klippers ek is net baie besig het mos dieselfde planne as jy!!! Ek moet AF op vakansie kry (skies kots ek gou bietjie in my mond wie soek nou AF op vakansie??) dan sal ek seker met die siklus wat daarna begin weer begin met IUI!

Driekie - Ek dink julle moet op julle eie wees net julle gesin dit gaan die beste wees maar sterkte vir julle!

Het iemand iets gehoor van Paisley af? Ek wonder hoe gaan dit met klein Ricus.

Sexy - Howzit

Ankia - Baie geluk met die pienke!!

Strikkels - wats nuus by jou?

Cornel - Sjoe die jaar vlieg om as jy weer sien kom julle huis toe en dan kan julle met alle erns kom baba bou!

Wie mis ek?

Morgan - Jy beter maar jou drafskoene aantrek want daai klein madampie gaan nog vreeslik rondhol! Ek kan nie glo sy loop al nie voel soos nou die dag wat jy jou bfp gekry het.

Ansa- Pok die hele skoonfamilie!

AFM: CD 13 vandag. Ek het die wonders van digital OPK's ontdek geen gewonder meer of is die strepie nou inderdaad donkerder as gister nie jy kry of 'n smily (wat beteken jou man gaan al die pad smile) of jy kry net 'n leë sirkelkie wat beteken dis negatief so dis baaaaie makliker! Ek het gister my Smiley gekry en darem bietjie geBD gisteraand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174113 by sexy~hexy
Nee wat julle, moenie jammer voel nie, ek is regtig verlig ek is nie swanger nie...ek weet dit klink weird, maar als is nog te deurmekaar so as dit rustiger raak hier na 'n paar maande sal my mindset seker weer reg wees...:)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174103 by Strik*kie
HI daar

Hexy... sorry jong, ag ek wens ek kon die ou bleddie heks met koekpan oor die kop slaan :(

Anje, baie geluk, mag daai hardekopdogtertjie vir julle nog baie vreugde bring ;)

Hi almal verder!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174100 by Goggatjies
Sexy, baie jammer oor die simpel spotting

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account