× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #173517 by sexy~hexy
Hi almal

Skuus ek loer nou eers in...voel maar net af vandag...so het maar geroofkyk.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Iemand al iets van Slakkie gehoor?

Anje, ek sien jy vra op 'n ander thread oor ander dames se geboorte ervarings...dalk moet jy ook induksie oorweeg, jy kan mos altyd vra vir 'n epiduraal? Maar ek het so feeling as Lianey besluit om haar opwagting te maak gaan dit vinnig gebeur soos met Gbaby ;)

Dankie vir die Moomie Lys Cornel :)

Jooste....fxfxfx nogsteeds vir jou part...en Strikkie vir jou ook!!! Ek is sommer lus en koop 'n toetsie vanmiddag en toets...maar dis seker nog te vroeg en ek weet dit gaan 'n BFN wees....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173495 by Goggatjies
Ansa, dit is baie moeilik, ek kan ongelukkig nie help nie, my skoonma bly darem 'n entjie van my af weg, maar ons bly op dieselfde erf as my ouers, so ek ken van inmenging, maar gelukkig kan ek reguit met hulle praat met hulle daaroor, en dit het al paar keer gebeur dat ek iets moes se en dan tree hulle terug.

Hallo driexter, jou foto's is te pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173478 by Ansa_S
Dankie vir julle almal se raad.

Maar maak ek my mond oop teenoor my man dan is ek weer die vark in die verhaal omdat daar altyd 'n issue is as sy ouers betrokke is. Maak ek my mond teenoor hulle oop dan moet my man hoor hoe kak vrou het hy.

So al wat vir my oor is, is om my mond te hou en op my tande te kners en hoop ek ontplof nie op die verkeerde oomblik nie!

En my vrees vandag is my man kom laat van die werk af en dan moet ek MJ alleen bad en as hulle hier aankom terwyl ek hom bad gaan ek dit nie maak nie! So nou hoop ek MJ se voedings werk so uit dat hy nie net na 5 kan bad nie maar eers heelwat later.

En dis my hele probleem ek en my man kom nie in roetine met mekaar nie, want hy kom net voor 5 by die huis dan stap sy mense hier in so hy het eintlik nooit kwaliteit tyd alleen saam my en MJ nie!

Maar nou ja, ek moet seker maar net uithou en aanhou en hoop dat hul gou verveeld gaan raak om elke aand te kom

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173472 by Strik*kie
:lol: Klippie vir die skeitste doeke.

Ansa, al wat ek kan se is .... sterkte... ek dink my inlaws gaan na ons toe trek as ek se ek is preggies :(

Hi Drieks, ek is darem nie so skaars nie hoor ;)

Jooste, jy toets vrydag ne? EK hou alles gekruis tot my ...... ook :lol: FXFXFXFX
Ek het die snaakste moodswings, dan happy dan depro dan verlange na my ma, dan uit my vel so ek weet nie wat gaan aan nie, mar ja!!! hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173461 by joo~ste
Klippie
HA ha......LOL... :laugh: vir jou skeitste poefdoek-plan. Wel...as dit nie gaan werk nie, dan weet ek nie.

Dankie almal...dat julle vir my FXXXXX. Ek weet ek moet realisties positief wees...maar tans ossileer ek tussen irriterend sinies/negatief...en belaglik simpel positief. Arrgggg..balans....balans. Ek het dit nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173439 by klippie
Drixter - wou al lank al vra - het julle valley se naam regtig verander soos hulle dit deesdae op die weervoorspelling noem? Met die H in plaas van die F?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173436 by Cornel
Driekie,my ma het ook gestraand vir my gese dat al begin winter raak........

OOOOOO en ons gaan eers Julie maand huistoe,so ons gaan die winter op sy ergste vang (ek dink).

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account