× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #173143 by Driekie
Verder is daar nie veel nuus hier nie behalwe dat ek regtig verskriklik dankbaar is vir my klein engel-baba!!
Hy word so tussen elke 3 en 4 ure wakker vir sy bottel,maar in die nag slaap hy lekker laaaaaang stukke en maak hy my net 1 of miskien 2maal wakker!

En kan die mannetjie vir jou rek en strek!!!Dis die cuteste ding as hy lekker lank geslaap het en word wakker dan reeeeek en streeeek hy, hy trek amper helemal agteroor gee dan n laaaang gaap en kyk jou dan aan met daai potblou ogies van hom!!!

En hy en boetie lyk op n haar dieselfde as jy boetie se fotos met hom vergelyk!Net hy het lang bene en boetie weer kort bene!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173126 by Driekie
Helloooos!!!

Strikkels en Jooste - weet julle iewers MOET daar n bfp vir julle wegkruip!!!Ek hou styf duime vas en sommer tone ook vir julle!!

Hex - hehe klink soos ons naweke in JHB, ons gan ok gereeld East Rand Mall en Vlooimark toe..het julle dit darem geniet??

Liz - the hell met mense wat kla oor julle beplanning, hulle kan bly wees julle het enigsins iets "beplan" anders het hulle nie nou n kleinkind gehad om mee te begin nie!Almal het so gekla oor my Mei-kind...en ek dink eintlik hy is op n perfekte tyd in die jaar gebore want hy was lekker klein in die winter sodat ons hom lekker kon opcuddle!!!Uiteinde is dis nie jou beplanning nie maar God se klaar uitgelegde plan vir daai babatjie!

Jis Anks - ek wens ek kon ok n fit-preggy fairy wees!Hehe maar binnekort gan ek n yummy-mummy wees,volgende salaris sluit ek aan by die gym!

HAHAHAHAHAHA ANSA!!!!!Dis nou maar eenmaal seuntjies vir jou, pieps jou gereeld nat!!!!

Marie - dis die mooooooiste boetie foto ever!!!!!!!

Cornel - gelukkig is julle mos oor 7 maande permanent terug....nie meer lank nie dan gan jy ok spog met jou eie baba-boepie!!!!

en dan al die ander ou chatters nuwe chatters gereelde en ongereelde of non-chatters...HOW GOES &HOEZIT???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173114 by joo~ste
Cornel
Jong - watse lys? Ek het dalk daardie bladsy gemis? My simpel PC gaan hang as ek te veel op die bladsye rondspring. Ek het erens van 'n lys gelees, maar ek gedink dit het te make met die swanger mammas se scan datums of iets. EN...EK VOEL SOOS JY!!! BROEISSSSSS.

Ansa
LOL vir die piepie storie!! :laugh:

Hexy
Okay..ons 2 is altwee CD25. Ek is altyd klokslag 28 of dalk 29 dae. Ek hoop tog so hard vir ons ALMAL hierdie maand!!!! POSITIEF POSITIEF...ek herhaal dit aanhoudend aan myself.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173051 by sexy~hexy
Ja nee Cornel...wonder ek ook maar. Almal raak so besig met werk en die nuwe babas dat mens maar tred verloor wat op Moomie aangaan. Moomie hou my darem besig deur die dag...so al gesels ek nie, roofkyk ek darem LOL

Jooste...ek is op cd25 vandag en ek werk maar op 30 dae.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173045 by Goggatjies
Ansa - jy gaan nog baie op gepieps word
Wat ook al met my gebeur het, maak poefie doek skoon en dan is hy nie klaar nie, en dan poefie weer (sonder doek aan) - nie nice nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173044 by Cornel
Ai ansatjie,dit klink of jy daai mannetjie van jou vreeslik geniet!

OOOOOO DIE BROEISGEIT IS WEER VANDAG ERG!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173036 by Ansa_S
Hallo almal

Jooste ek doen regtig goed met die slaap. MJ word net elke 4 ure wakker vir sy bottel en sy winde kom maklik uit en dan le ek hom neer en hy slaap dadelik tot sy volgende bottel.

En deur die dag slaap ek saam met hom vir so uur of wat voor manlief van die werk af kom.

Het lekker gelag vir die seuntjie van ons. Net nou toe ek sy poefdoek skoonmaak en net klaar die skoon een reg het om vas te maak toe pieps hy met 'n boog homself sopnat van sy kop tot sy voete. toe moes ek maar die mannetjie gaan bad.

Hierdie pistool van 'n seuntjie wat mens altyd moet dophou is vir my maar 'n aanpassing en o ja as sy tollie nie reg le in sy doek nie dan pieps hy buite sy doek en dan moet ek hom skoon aantrek, en dit gebeur gewoonlik in die oggendure omdat mamma deur die nag nie te wakker is as sy die doek vasmaak nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account