× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #173434 by klippie
Drixter, jou phodies is cool!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173433 by klippie
Anje!!!!!!! Sjoe, maar jou nessie moet knus wees as sy nie wil uit nie! Hoop sy kom sommer gou gou gou - ons is nuuskierig!

Jooste, FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXF!

Ansa Pansa - jy beleef my grootste vrees. My MIL was mos 'n vroedvrou en kraamsuster en you name it. Sy gaan presies soos jou MIL wees as ek die dag kinders het. Grrrrr.
Raad:Okay, so bêre MJ se skeitste poefdoek vanaand. En as hulle oprock, dan tune jy: "oe ek is so bly julle is hier, ag mams ruil gou MJ se doek en bad hom en maak sy bottels, my sepie gaan nou begin." En so maak jy elke dag tot hulle self besluit, nee wat, kuier maar net op uitnodiging :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173431 by Driekie
Skuus oor nou my 2de installment op my post maar anders raak dit te lank....

Die van julle wat op FB is kan gan loer ek het gister gou my fotos biki ge-update so daars nuwe fotos van iets alles en almal..

Gan heel goed hier - ek is nie n fan van koel of koue weer nie maar dankbaar vir dit want nou kan klein Eoin sy klere beginne dra en hoef ek nie heeltyd te soek vir koel klere sodat hy nie verswelg in ons lieflike warm wereld nie!!

Anywho - ek gan nou weer huis toe vir die dag...chat hopelik bietjie later weer

TARA!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173426 by Driekie
Heloooooo!!!!

Hex - n oc help nie veel as daar eers 2 kids in die huis is nie!Maar ek weet hoe jy voel om als self te moet doen - Sterkte!!
Anks - soooooo bly die preggy-gaggas los jou uit dat jy dit net kan geniet!!
Strikkels - jippppe om jou weer te sien jy is hopeloos te skaars suster sera!!!!
Jooste - jong hou jou kop realisties positief, ek hoop en bid elke aand vir elke liewe een van julle vir daai beloofde +, en weet jy jy hoef nie te veel te stress nie want daai plussie is in HOEER Hande...hehehe!!
Cornel - thanks vir die lysies!!OOOOH ek is soo jaloers..sonskyn is my beste maatjie en dit het selfs hier nou al begin koel raak!(Eintlik is ek ok bly vir die koelte want arme Eoin het bietjie swaar gekry met die hitte hier!)

Anje - ai dolla gedink daai 1cm is die begin van L se koms,hou moed dolla..sy sal kom sodra sy reg is - gaan vat n laaaaaaaang rustige bad en dink al jou opsies goed deur en dan kan jy oopkop besluit of jy induksie of keiser of wat okal wil doen....
Ek het nie al die info oor induksie nie maar al wat ek glo hulle doen is om jou mos meds te gee om labour te begin...en almal se dit maak die kontraksies erger en seerder...
Nou met Eoin het hulle mos my water gebreek want ek was gelukkig al ver ontsluit...en almal se dit maak kontraksies ok erger en seerder...maar dis nie soveel erger nie..take my word for it
Weet dis dalk nie dieselfde nie maar ek hoop dit kan dalk help??

En dan laaste ANSA
Dolla - ek het ok so n inmengerige skoonfamilie....vat my woord....praat met hubby en se hom hoe jy oor te veel mense voel..maar probeer hard om nie teenoor hulle te snap nie.
Hulle voel nie hulle doen iets verkeerd nie en vir hulle is dit n nuutjie (soos n kind met n nuwe speelding)...en gloooooo vir my na n rukkie wear die nuutheid af en verdwyn hulle weer...
Jy is die ma...miskien kan jy jou smily face opsit en so rukkie in die kuier in kan jy se verskoon nou maar jy probeer MJ se roetine in plek kry en dus moet hy NOU gaan bad/slaap of wat okal....
En met jou 2de kind gan jy GLAD nie so n issue he nie....DIS BLISS!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173415 by Cornel
Ai tog anje,daai dogtertjie van jou is 'n tawwe koekie!
Ons is al almal so vrek nuuskierig om haar te sien!!!!!!!!!

KOM NOU LIANEY!!!!!!!!!!!!! ONS KAN NIE MEER WAG OM JOU TE ONTMOET NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173403 by Lia
Hi girls,

skies ek kan nie opvang nie, ons sukkel so bietjie met internet konneksie die laaste twee dae.

Nope, L is nog nie hier nie, blykbaar nie baie haastig nie, het nou al mooi gepraat en al gedreig met pakslae, maar niks.

Ek het gister oggend 'n effense bruinerige afskeidsel gehad, maar dit kan van die interne ondersoek wees en ek het gister sterk BH en krampe gehad maar vandag is alles weer weg. Ek is op die stadium so bietjie teleurgesteld en ek oorweeg selfs om dr vrydag te vra vir keiser (ek verander my mind elke minuut).

Ek moet se ek is nou regtig reg dat sy kom, raak eintlik bietjie ongeduldig, selfs ml wou vanoggend dr bel, maar wat gaan sy tog nou doen, ons sien haar in elk geval vrydag oggend.

Sal julle op hoogte hou as iets gebeur.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173384 by joo~ste
Ai Ansa!
Ek hoor jou frustrasie, jong. Maar ek dink..dit is nou hier waar jy sal moet besluit of jy dit gaan regkry om stil te bly vir vrede se onthalwe en maar dit gaan sluk (want die bedoeling is sekerlik darem goed van jou skoonouers)...en of jy eerder maar eerlik gaan wees en vra dat hulle julle net so 'n kansie sal gee om tot verhaal te kom. Dalk kan hulle elke 3de aand of so kom, sodat jy ook net met jou baba'tjie kan bond tydens badtyd sonder 'n spul toeskouers.

Ek is net bevrees dat hoe langer jy stilbly....hoe erger gaan jy later voel en die kombinasie van post-preg hormone, moegheid, aanpassing en irritasie mag dalk net lei dat jy ontplof op die snaakste tyd en vir die simpelste ding en dan eindig jy op as die "vark in die verhaal"...of dan dink almal jy kan nie cope nie en kom dan nog meer uithelp op tye wat jou nie gaan pas nie.


ONTHOU!!! JY"S DIE MAMMA!!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account