× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #173374 by Cornel
Ai ou ansa.......

verander bietjie jou ticker,toe man!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173369 by Ansa_S
More almal

Hoop dit gaan goed met almal.

Hier is dit bewol en koel, maar gelukkig het ek lekker warm huis so MJ weet nie eers dis onweer nie.

My ma is die week in Pretoria om na my sussie se seuntjie te kyk omdat die skool gesluit het, moet se ek verlang na my ma.

Ek wonder hoe lank vat dit voordat mens alleen rustig met die baba kan wees sonder dat mense elke dag na ou toe kom. Dit voel vir my of ek en my man in die aand net nie in roetine kom nie, want skoonma-hulle kom loer elke aand in. En manlief kom self eers half 5 by die huis en dan na 5 stap hulle hier in. Dit voel of ek en my man verby mekaar leef noudat MJ hier is in pleks daarvan dat ons alles saam doen vir ons seuntjie.Want as dit badtyd is doen ons dit saam en as die familie dan hier toesak kom almal babakamer toe en kloek rondom MJ, ek raak so benoud en loop uit en gaan maak sy tietie. Ek is seker simpel maar ons het nog nie tyd gehad om 'n gesin van 3 te wees nie.

Jammer vir die galbraak maar dit voel of ek nie dit meer kan hou nie. En wraggies gisteraand sms skoonma vir my man en vra of pla dit dat hulle elke aand vir MJ kom hallo se want hulle wil nie 'n oorlas wees nie. Raai wat se my man... Ma kan elke dag kom!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek was so die moer in ek het dadelik gaan bad en in die bed geklim en na my kind gele en staar!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173368 by Cornel
FXFXFXFXFX VIR JOU JOOSTE!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173365 by joo~ste
Hi Strikkie
Ek het nog geen pg-simptome nie as dit dalk is waarna jy verwys. Ek voel egter BAIE angstig oor Vrydag se resultate. Ek was / is (ag ek weet nou nie meer nie)...ERG postitief vandat ek die Femara gebruik. Maar...hoe nader dit nou kom by Cd28...hoe banger is ek dat dit nie gaan wees nie...
....
ek sal of huil van absolute blydskap.....of van ernstige desperaatheid op Vrydag. Ek het nou sommer my kop op 'n blok gesit en wil 'n Desember baba he!! (he he.. :lol: )

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173362 by Cornel
Right,ek het die lysies vir almal gemail,daar is 5 bladsye!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173361 by Strik*kie
Hi julle

Sien Anje nog stil, he he!!! Dink ok nie sy wil meer post nie want almal vra.

Hey Ankia, klink my jy het nice preggies nie te veel MS nie, dis great.

Hallo Jooste......en hoe voel jy????

Hi Cornel -gaan jy pm?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173347 by Cornel
Goeie more dames.

Ek gaan maar nou die moomie lysies uitstuur,indien jy nie daarop is nie,vra ek groot ASKIES!!!!!!!

Hier skyn die son al te heerlik!

Lekker dag!
Laat weet asb as jy die lysies gekry het......dink daar is 5!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account