× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #173772 by Goggatjies
sexy jy sal dit nie glo nie, maar dit presies wat ek nou vir my self maak - op lekker toast

Morgan jip ons het 'n naam

Anrika Rose Eddie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago - 15 years 5 months ago #173771 by joo~ste
More almal!
Die een nare nadeel van die feit dat ek my siklus so goed ken...is dat ek onmiddelik weet as AF oppad is. Ek het gisteraand seer (.)(.) gehad...en toe was ek in denial. Vanoggend se temps is letterlik : "the writing on the wall". Ek verwag AF of vandag of more. So flippen klokslag 28 dae...elke freaken keer!

My gemoed is laag en ek het al lekker gehuil vandag.

Cornel:
Dit is so erg van die motor ongeluk. As ek sulke goed hoor, besef ek dat my ou situasie'tjie eintlik niks is met waarmee mense elke dag gekonfronteer word nie.

Morgan:
Geluk met kleinding se treetjies....!

Klippie:
Ek weeps nooit op 'n stokkie nie. Na 'n jaar se -HPT..het ek belowe dat ek net sal weeps as ek 2 dae laat is. My siklus is so klokslag dat ek dadelik sal weet as dit die moeite werd is om te weeps. Gaan jy binnekort vir IVF?

Ek gaan 'n rukkie laag le....om weer moed te probeer skep. (SUG!!) :(

Hexy...Strikkie....al die ander...my geld is nou op julle vir die maand se BFP!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173765 by Morgan
Klippie wats nou jou PVA? wanneer is jou IVF en wanneer is julle lekker vakansie??

Hexy hoekom vra jy nie dalk Nessie se man om vir jou te maak wat jy soek nie? As mens afbetaal betaal mens altyd soveel meer.

Ankia het julle al n naam???

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173764 by sexy~hexy
Ek lus nou 'n broodjie met lekker tamatie en kaas op....mmmm!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173762 by Goggatjies
Whoo hoo - Morgan - dit is great

Anje - sterkte, kan nie wag om alles te hoor nie

Sexy, skies kan nie help nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173758 by klippie
Wow girls! Geluk aan Anje & Carli! Whoopie!!!


Cornel - dis so jammer van die mense wat verongeluk het?

Jooste, hou jy nog uit? Gedog jy sou al skelm gepieps het!

Ek is ook so bietjie keelsererig......dose maar met pilletjies en goetertjies. Het mos laas jaar vreeslik met my ore gesukkel, so bang ek kry weer oorontsteking!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173753 by sexy~hexy
Strikkie, net die gewone Russels en Lewis...en dis nie wat ek soek nie...daar is 'n website www.dreamerzfurniture.co.za wat die goed aanhou wat ek ingedagte het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account