× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #173746 by Cornel
Morgan nou sal jy jou tekkies moet aantrek!!!!

Ai ek kyk 'n gat in my pc vandag..........Ek sit met geknypde boude hier om iets van Anje te sien..........maar ek glo ons sal seker later vanmiddag of more eers van haar hoor!

ANJE BAIE STERKTE VIR JOU!!!!!!!!! Kan nie wag om jou poppie te ontmoet nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173745 by Strik*kie
Hexy, het julle nie meubelwinkels daar nie? Dalk het hulle katalogus en kan jy bestel en afbetaal?

Sjoe Morgan geluk met jou girl se 1e treetjes!!!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173742 by Morgan
Hello girls

Dis official Carli loop!!!

Whoop whoop vir Anje! het al begin dink Lianey kom nooit nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173741 by sexy~hexy
Weet julle nie waar op die web kan ek gaan kyk vir oulike kids furniture, maar met 'n payment option van paaiemente nie? Ek wil graag kyk vir Jayden se kamer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173724 by Strik*kie
Ai Cornel, dis baie sleg, shame die arme familie. Dink dit moet vreeslik wees om 'n hele gesin met een slag te verloor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173722 by Cornel
Ankies,dis vreeslik,die mense was die eienaar van ons groente winkel se broer.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #173719 by Goggatjies
Wow - cornel - ek is baie jammer om te hoor van die ongeluk
Moet baie erg wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account