× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #173023 by Cornel
Sjoe waar is almal???????
Wat het van daai dae geword wat jy 10 bladsye het om op te vang as jy net vir 'n half uur weg was?????????

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #172992 by Strik*kie
Halloooo

:P :P :P Wil ok Des baba he!!!!!!!!!!! :blink:

Hallo almal!!
:silly:
Hexy welkom terug!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #172991 by Goggatjies
Jooste - ek het nog nie weer op die skaal geklim nie
Maar ek is nou oraait daarmee, aan die begin was dit baie moeilik om te dink ek moet weer gewig optel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #172986 by Cornel
Jooste,ek het jou nog nie op ons moomie lysie nie.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #172971 by joo~ste
More almal!
Ansa:
Hoe gaan dit met die slapery en MJ? Dit is seker nog okay aan die begin omdat die outjies so baie slaap. Haal jy dan ook 'n bietjie slaap in of hol jy rond en doen dan ander huiswerk?

Marie:
Mooiste fotos!!

Hexy:
Ek en jy is mos op dieselfde CD?? Ek hou so styf duimvas vir ons ALMAL wat hierdie maand TTC. Sal dit nou nie lekker wees as ons sommer 'n spul BFP kry nie!! Die CD21 toets bring vir my skrale troos, want ek het nog altyd 'n baie goeie en positiewe toets gehad op daardie dag. Nog nooit het dit gewys dat ek nie OV het nie. So...vir my is hierdie siklus regtig nou net 'n groot gebedsaak. My temps is darem weer so 'n klein bietjie op vandag.

Liz:
Jaaa!!! EK WIL NOU "n DES baba he!!

Ankia:
Dis wonderlik dat jy nog gym. Het jy alweer bietjie begin gewig optel?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #172969 by Cornel
Dankie ankies,nou staan die gewig bietjie stil..........ek het gedink na die vakansie by die see gaan ek weer 10kg swaarder weeg,mar niks het verander nie...........

Ek was verlede week so kg swaarder maar AF was hier,so ek neem aan dit was maar haar skuld gewees.....LOL!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #172966 by Goggatjies
Hehe Cornel.
Ek sien jy verllor so mooi gewig - dit is great

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account