× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #170641 by Morgan
Pais skuus ek verdwyn so van facebook af maar my laptop sukkel deesdae vreelik met FB, hy se skielik net cannot find server. Darm een van die dae n nuwe laptop.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170632 by Paisley
agge nee morgan!!! dit suck... 100 dae? crazy. Toemaar, ek is seker alles sal gou weer na normaal terugkeer!!

Maar ek moet se nadat ek 'n baba sonder pynverligting uitgedruk het voel AF krampe soos niks nie! Of dalk is daar net nie meer krame nie ;)!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170627 by Morgan

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170607 by elrike02
Hi julle,
Die ms het my vanoggend platgetrek. Ek het die hele oggend gele en geslaap! Dare mhet Luwan 'n deeltjie saam met my geslaap! Dink hy kan voel en sien ek is nie lekker nie, want hy sal sommer uit die bloute vir my 'n drukkie gee. My hart het sommer gesmelt!

Driekie - klink my die galblaas ontsteking is algemeen, net na die geboorte van 'n kind. Ek het net na Luwan se geboorte, ook so vreeslike pyn in my sy gekry. So dat ek op 'n dag nie kon loop of iets nie! Ek besluit toe maar om dokter toe te gaan. Hy stuur my toe vir x-strale. Toet sit die galtene daar. Hulle wou tot my galblaas uithaal, maar toe besluit ek...wag kom ons gaan eers na 'n Homeopaat toe, dalk kan sy help (ek is bang vir operasies). Ek het toe pilletjies ens by haar gekry en na 'n maand se gebruik daarvan was die galstene weg. Ek gebruik nou die pilletjies net as ek te ryk geeet het en ek ongemaklik voel! Sterkte vir jou!

Lalie - daai 4d scan pic is pragtig! Mens kan naderhand nie meer wag nie! Maar voor jy jou oe uitvee is die kaboutertjie hier. Tyd vlieg behoorlik!

Hi Morgan - ek en my man het 26 Junie 2004 verloof geraak by Centurion Mall se waterorrel! 2 weke voor dit het ons 'n groterige fight gehad en hy wou uitmaak! Ek het hom die keuse gestel, as hy uitmaak is die verby vir altyd.... En hy kon nie homself indink as ek nie meer daar is nie. Wel, dit het eintlik met 'n verrassing gekom, want ek het nooit gedink dat hy my sou vra nie!! :-) Ons is toe Januarie 2005 getroud! En ek kyk nie een dag terug nie!

Aletta, Sterkte vir jou en ek hoop jy kry sommer gou die geldjies bymekaar geskraap! Moontlik raak jy sommer op jou eie swanger! Dit is nie lekker om so op iets aftekom wat mens ontstel nie!!! Ek haat dit as mense skynheilig is....

Ella-Bella - Jou storie klink so mooi! Dit is baie spesiaal....

Nou ja, dat ek die muffins uit die oond gaan haal. Ek voel darem nou beter!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170601 by Morgan
Pais ek borvoed nie en my AF is nou al ek weet nie hoeveel dae missing nie al oor die 100 (moet seker een of ander tyd gynie toe gan ek hoor wat de hel gan nou weer aan)

So wees bly dat als normaal terug keer, en as jy swanger raak dan is dit n blessing!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170597 by Paisley
hi dames!!!!!!!!!! Ag ek is bly julle het lekker gekuier morgan!!

En oor my hoë post o temps....wel, dit was omdat ek post o was!! En die ou antie het vanoggend in al haar glorie opgedaag. So ek ek maar een van "daai" vrouens wat dit regkry om te ovuleer terwyl ek borsvoed. Ek weet regtig nie of ek moet lag of huil nie... want ek kan sommer aan my alie voel ek gaan nou weer begin dae tel en temp en alles. Maar aan die ander kant is dit great - want ek sal nie omgee om nou weer swanger te raak nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170588 by sexy~hexy
Ai tog, ons mis al die regulars!!!

TMI sorry - maar was nou toilet toe en het baie EWCM...sal maar vanaand ook 'n sessie inwerk :D :X :X

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account