× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #170755 by Aletta1
Hoekom is ons vrou mense so simpel?? Ek is nie by liefie nie so wat doen ek, gaan op die ex se twitter rekening en kyk wat daar aangaan by die byeenkoms, foto's en als ..... hoekom maak ons onself so onnodig seer!!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170754 by Strik*kie
Jong, so hoop ons ook maar elkeen vir ons klein miracle, en google is ook my grootste vriend en soms vyand :lol:

Jong hier is mense van ons ou dorpie op m, wat nie weet ek chat nie so sal jou eerder pm of add op fb, maar ek chat nie ttc op fb nie. Ek dik dis ek en Klippie en Slakkie wat gesteld is op die privaatheid :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170752 by Aletta1
Hulle sal seker hier by een se kant terug wees. Ek is bitter bly ek hoef nie meer Saterdae te werk nie!

Ag, ek voel better. Miskien surf ek te veel want ek het dit nou weer in my kop gekry dat die dokter dalk verkeerd kan wees. so ek leef weer in 'n waan van hoop. Ek het nou al 'n paar stories gelees waar vrouens met 4mm lining swanger geraak het.

BD was fantasties op CD11, minder as 8 ure later op CD12 het ek geovuleer, op CD15 was my eggie 22mm (en die stupid lining 4mm) so jy kan sien hoe ek myself wys gemaak het dat daar nog hoop is vir hierdie cycle ....

hoe gaan dit verder met jou

as ek mag vra wat is jou regte naam

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170750 by Strik*kie
HAHA - ja shopping doen wondere vir mens. Gelukkig werk ek net 1 saterdag 'n maand, vlge maand is dit 3 want ou wat gwoonlik werk is dan met verlof.

Hoe laat kom dh terug?

Hoe voel jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170748 by Aletta1
Shame arme jy. Ek sit alleen by die huis, liefie is na skool funksie toe en ek kan lekker hier sit en my opwerk omdat ek nie daar kan wees nie!!

Sal dit maar better moet maak later by die winkels ..... dis mos al wat gaan help?! :woohoo:

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170747 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170744 by Aletta1
More More

Is daar niemand op 'n saterdag oggend in need vir geselskap nie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account