× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #171000 by joo~ste
Sterkte Cornel. Dit klink vir my of hy regtig baie siek is. En..dan natuurlik raak 'n man mos nog 10% sieker...net omdat hy 'n man is...

Ek hoop hy word vinnig gesond- Ek het nog nooit malaria gehad nie, maar ek het gehoor dit kan baie sleg wees. Sjyme..

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170975 by Cornel
Jooste,hier kan hulle vir dh behandel vir die malaria en ons moet maar vir die griep behandel,maar die dr het darem vir hom meds gegee. Ons sal maar kyk hoe lank hou dit aan..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170963 by joo~ste
Hi Cornel-
Is dit nie baie erenstig nie? Griep en malaria op een slag. Dit klink erg jong!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170948 by Cornel
Baie dankie Aletta,maar nou het ek weer vanoggend opgestaan met jeukende ore en keelseer.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170947 by Aletta1
shame nurse Cornel! Hoop jou liefie gou gou gesond!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170928 by Cornel
Goeie more dames.

Jooste en Aletta ~ Ek is so bly julle is so positief!!!!!!!! Ek het al aanvaar dat as die tyd reg sal ek (ons) swanger word! Hierdie gebeurtenis le nie net in ons en ons manne se hande nie,maar defnitief le die grootste deel in God se hande! Baie baie sterkte vir jullle!

Hexy ~ FXFXFX vir jou!

Ansa!!!! OOOOOOOO BAIE BAIE GELUK! Mens kan defnitief sien wie is MJ se mamma en pappa! Daar is so baie van jou en dh in hom! HY IS PRAGTIG!

Wel my dh is nogsteeds by die huis in die bed.......het vrydag begin met griep en saterdag was sy koors so hoog dat ek die dokter moes laat kom......wel hy het bloed gevat en gaan toets.....uitslae het gister gekom.....hy het nog malaria ook (gelukkig en 1 strepie).Dr se dis die griep en koors wat die malaria aangewakker het. Maar vandag gaan dit klaar beter,het sy koors vanoggend gevat en dis sommer baie laer as saterdag!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170900 by Aletta1
te minste het ek baie liefde by liefie se dogterjie gekry hierdie naweek. Ek is bitter lief vir haar en hanteer haar presies hoe ek my eie so doen. Party dae maak sy die wag soveel better, dit is asof sy kan aanvoel wanneer ek in need is van ekstra liefde.

Sy speel party keer voorgee speletjies en deesdae hou sy daarvan om my pap baba te speel, baie ironies maar ook baie goed vir my siel, as hierdie kind maar net kan weet party dae hoe sy my seer reg dokter ....

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account