× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #170893 by joo~ste
Nou maar toe Aletta...dan is ons nou al 2 positief oor jou siklus. Kom wat wil...of dit nou suksesvol is of nie....ons BLY positief. Die "mind" is kragtig......en ons liggaams selle vibreer daarvolgens!

ANSA
GELUK!!

Sexy
Hey jong....ons 2 is op presies dieselfde dag in ons siklusse!!! Joegaai...cycle buddies. Ek wens jou PRESIES dieselfde toe... :)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170892 by Aletta1
Hou duime vas vir jou! Ek dink nie sal ooit ophou glo nie .... dis net lekker om te moan ....

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170891 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit? Hoop julle het lekker naweek gehad?

En toe kom verras klein MJ vir Ansa op Saterdag :D Hy is te pragtig en baaaaaaaaaaaie geluk Ansa!! Jy het so lank gewag vir daardie sagte lyfie, en nou speel jy seker al lekker pop. Kan nie wag om jou birth story te lees nie :)

Hiya Jooste....bly jou chart en marathon het so goed afgeloop en fxfxfx vir 'n tweeling ;)

Hi Aletta...soos Jooste genoem het, elke liewe vrou se paadjie gedurende TTC is hard en moeilik en leer ons so baie van onsself en van ander...maar die dag as jy geboorte gee weet jy dat elke opdraand die moeite werd was...hou net aan glo!!!

Ok...op cd17 vandag...so ek is seker amptelik in die 2WW. Het nie so baie geBD as wat ek beplan het nie, op die ou einde was dit maar net cd 11, 14 en 16...so sal maar sien wat gebeur die siklus!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170887 by Aletta1
Dankie jy, jy is pragtig!! Ek is mal daaroor om al die stories op al die verskilende forms te lees. Ek kry vreeslik baie hoop en inspirasie daarin. En dit is wonderlik om te sien dat die Here werk en ons moet net geduldig wees soos jy sê maak nie saak hoe moelik dit is nie

Ek gaan net positief saam met jou praat!!! Belowe

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170882 by joo~ste
Ai Aletta!!
Jong, as daar nou een ding is wat ek geleer het is dat daar gereeld in hierdie TTC-pad wat ons almal stap dinge gebeur wat nie medies of menslik verklaarbaar is nie. 'n Vrou op die ander forum waarop ek gesels probeer al vir meer as 2 jaar om swanger te raak. Fertomid en IUI en IVF en selfs FET en NIKS! En toe...raak sy nou 'n week terug eweskielik swanger uit die bloute sonder enige pille of enige defintiewe timing! Kan jy dit glo!!! En haar man het nog lae morfologie ook. 'n Ander dame weer op dieselfde forum het 4 - 5 dae nadat haar man oorsee is eers geovuleer en alhoewel hulle ge-BD het net voordat hy weg is, was sy doodseker dit is net te vroeg gewees...en raai wat....sy was swanger!!!

Ek glo dat dit ons werk is om ELKE siklus hard te glo en te bid (ons is dit as't ware verskuldig aan ons liggame). Elke maand...is 'n kans....ons moet net geduldig wees. Ek weet dit is beter gese as gedaan en dat ek nou maklik praat want ek is in my 2ww. Maar...ek probeer regtig die laaste 10 maande net positiewe goed "uitspreek". Ek is klaar met negatief wees en neerslagtig raak en moedeloos raak. Dit het my niks gehelp in die eerste jaar van TTC nie. Inteendeel - dit het net my huwelik nadelig beinvloed.

SO.....EK IS so positief...ek is sommer positief vir jou ook!! :P

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170878 by Aletta1
nee die dokter het dit gemeet na ek geovuleer het (2 dae), so ek het nou al so hard gewerk om geen hoop vir hierdie siklus te hê nie dat ek my vormpie by die huis vergeet het vir die bloed toets vandag om seker te maak dat ek wel geovuleer het.

so nou moet ek hom bel en weer blond speel ....

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170874 by joo~ste
Hi Aletta!
Dankie!
Hoe gaan dit met jou siklus? Ek lees jou lining was net 4 mm? Dit kon dalk nog dikker geword het voordat jy ovuleer? Wanneer het jy dit laat meet?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account