× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #170736 by Strik*kie
Hello

Anje, hoop L hou nog bietjie uit aangesien dit nog lekker is om haar nog binne te he en te geniet ;) Rus maar lekker die naweek want vlge week die tyd is sy al hier :woohoo:

Lekker naweek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170728 by Aletta1
ek het dit reggekry!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170727 by Aletta1
kan iemand my help om een van daardie goedjies aan die einde van jou posts te kry

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170722 by Aletta1
Hi AnjeD,

Dis so goed om te hoor alles gaan goed. Baie voorspoed vir die groot dag maar soos elke swanger vrou se hul probeer om daardie laaste paar daggies te geniet met lui wees en pamper

So ek hoop jou man ken sy storie!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170659 by Lia
Morgs en Pais, ek wou nog chat op fb, toe is julle weg.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170658 by Lia
Hi aan al julle wonderlike dames,

Skies ek was so lank laas hier, is lekker besig met allerande goedjies en die hitte help ook nie. Ons het darem nou bietjie reen.

Kom nou van dr af, sy se daar is nog baie vrugwater en Lianey is nog lekker aktief en gesond. Dr is baie tevrede, so ons almal wag nog 'n bietjie. Ek is darem baie kalm en rustig en nie te gretig dat sy kom nie, ek waardeer nou elke dag wat sy nog in my pensie is. Dis so lekker om haar te voel en te sien beweeg. Ek sal julle verseker laat weet as iets gebeur.

Ek sal more oggend probeer om bietjie op te vang.

Lekker naweek !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170657 by Paisley
hehe toemaar morgan! ek ken die dril. Ons sukkel deesdae so met ons internet konneksie... dit is 'n frustrasie

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account