× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #169563 by Cornel
Aletta,wil jy my nie add op fb nie.....ek is Cornel Driek du Plessis.

Hou moed girl.......Onthou Jesus se tyd en ons tyd is glad nie dieselfde nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169557 by Aletta1
Dankie almal vir jul ondersteuning. Ek was net bietjie swartgallig .... Ek dink ek sal vir 'n ander dokter soek, probleem is en het geen van die bloed toets en goeters nie ... die dokter het dit. As ek na nuwe een gaan kan hy mos dit aanvra of word dit nie toegelaat nie??

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169555 by Cornel
Goeie more almal!

Hier reen dit al van half 3 vanoggend af..............

Aletta,ek dink ook jy moet 'n 2de opinie kry,ek wag net vir oktober dan gaan ek ook vir 'n 2de opinie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169553 by Ansa_S
Hallo Strikkels,

Dit gaan goed! Hoe waai die wind daar by jou?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169550 by Strik*kie
Hallo

Aletta, dink ook kry 2e opinie, liningprobs kan reggemaak word.

Hallo almal verder, hoe gaan dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169542 by Ansa_S
More almal!

Aletta, hou moed jong en as ek jy is gaan sien ek dadelik 'n ander dr! Dun lining glo ek nie kan mens vermoed om ooit kinders te he nie, want daar is medisyne om die lining dikker te maak! Die progrestoroon room waarvan Morgan praat dink ek kan mens amper by die apteek koop sonder 'n voorskrif.

Progrestoroon kan regtig 'n swangerskap maak of breek! En daarvoor is daar pille en als!

Ek sal se kry dadedlik 'n 2de opinie!

AFM: Is vandag 35 weke, sien more ginekoloog. Wonder hoe groot is ons reusie nou al!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #169516 by Morgan
Aletta van waar af is jy nou weer? Jy moet by n ander dr uitkom so gou as moontlik!

Begin met n goeie PVA. Van more oggend af begin jou temp neem, elke oggend die selfde tyd. Gaan na www.fertilityfriend.com dan begin jy jou BBT chart (basal body temp) dit wys presies wanneer en of jy ovuleer.

Se mens werk op n siklus van 28 dae dan sal jou temp die eerste 14 dae koeler wees as die na jy geovuleer het. so as jou temp op spring het jy geovuleer. (skuus weet nie hoeveel jy reeds hiervan weet nie) Hier is n voorbeeld van een van myne:

File Attachment:


Begin dit sodra jy kan dan as jy na n FS verwys word het jy solank die charts, en as jy dan op clomid gan sal jy kan sien of dit vir jou werk. Onthou om vir die nuwe dr al jou bloeduitslae en als te vat en se vir hom van die dun lining dat hy weet!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account