× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #169511 by Morgan
Aletta mens kry baie tipes progesteroon, mens kry pille en rome en ek dink mens kry dit net met n voorskrif. As ek jou raad kan gee gan sien iemand anders!!!

Ek het my eerste baba verloor oor my lining te dun was en n dr vir my gese het mens kan niks daaran doen nie.

As mens gaan vir enige tipe vrugbaarheids behandeling gee die dr vir mens progesteroon!! om n lae progesteroon telling te he is Baie ALGEMEEN (die dun lining)

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169508 by Aletta1
Dankie heksie, ek glo nie da fout met liefie nie, hy het al 'n dogtertjie gemaak .... so die fout is net by my

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169506 by Aletta1
Goeie more Morgan,

Nou vertel jy my iets, nee hy het niks gesê daarvan nie. Hy praat so al asof daar niks is wat hul kan doen om jou te help as jou lining te dun is nie ....

hy het net gesê hy soek my van die pille af vir die volgende cycle sodat hy kan sien of ek nou wel sal ovuleer sonder hulp en as ek nie op die pille is nie of die lining dikker raak. Dit is wat nie sin gemaak het vir my nie. Een van die redes hoekom my gyni my soontoe gestuur het is omdat my lining so din was ...

miskien moet ek iemand anders gaan sien. kan ek hierdie progesteroon pille sonder 'n voorskrif kry

ek moet iets doen, die mure val in om my en ek weet nie waantoe om te hardloop om nie heltemal die plot te verloor nie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169503 by Aletta1
More Heksie,

Ja dankie, liefie sê ook gisteraand dat ek moet oorweeg om 'n ander dokter te gaan sien.

Maar help my reg as ek verkeerd is, as my "lining" te dun is sal die IUI of IVF ook nie werk nie. (dit is nou soos ek verstaan) - help my asb reg as ek verkeerd is.

Ek is net baie emotioneel vandag, moet ek eerder begin voor berei ... so moelik as dit is dat dit dalk nooit gaan gebeur nie ..

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169502 by sexy~hexy
More almal

Lekker kort week...moet myself herinner vandag is Woensdag en nie Dinsdag :D

Hoe gaan dit met almal?

Morgan, julle moet julle kuiertjie by Anje geniet...en Anje ons soek weer 'n boepiefoto!!

Aletta - moenie moed opgee nie, laat die gynie kyk of jy sonder pille ovuleer, laat hy jou siklus dophou vir so 3mde, dan kan julle weer kyk na 'n PVA. Indien jy wel op jou eie ovuleer, moet hy dan dalk begin kyk na jou DH se sperm kwaliteit. Glo my, ek weet jy kan swanger word, mens moet maar net geduldig deur al die stappe gaan...

Ok...so op cd 12 vandag....het gister 'n bd sessie ingewerk net om DH se lip van die grond af te kry :D So ek dink ons gaan maar werk op 11, 13, 15 en 17...behoort dan gecover te wees.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169499 by Morgan
Aletta wat se die dr nog als? en is jy gelukkig met hom??

Clomid maak mens NET ovuleer niks anders nie, en as mens se lining dun is gebruik mens net ekstra progesteroon. Ek moes ook met my swangerskap op progesteroon pille gaan.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169496 by sexy~hexy
Aletta - net snaaks dat hy nie IUI of IVF voorgestel het nie...want clomid/fertomid is maar net een stappie verder indien jy nie ovuleer nie. Hou moed, daar sal 'n uitweg vir julle kom!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account