× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #156787 by Cornel
Hi Driekie,

Hoekom gaan eet julle nie sommer by die Spur of Dros na die krieket nie??????

Ek is ook net so hopeloos met romantiese idees........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156778 by Driekie
MORE MORE MORE ALMAL!!

Sjoe klink of julle almal lekker naweke het wat voorle!


EN EN EN - ek het toe n vergadering met my personeel bele gisteraand en die vraag reguit aan almal gestel of hulle dink ek rassisties is en raai net die 2 wat warnings gekry het dink so, een ou het selfs gese hy weet nie wat die woord beteken nie (weird ek weet)
Ek het hulle toe mooitjies vertel dat daar niks meer gunsies en gawes sal wees van nou af nie want dit word mos nie raakgesien of waardeer nie.En of hulle nou dit like of nie ek is aangestel om te kyk dat hulle hulle werk doen en as hulle dit nie doen nie SAL hulle warnings kry en as hulle dit nie like nie moet hulle ander werk gaan soek.

Dit gaan baie goed aan die kant, ek het nou beginne besef ek moet hard knyp as ek wil lag of nies!! :blush:
Eoin raak nou groot en het nie meer so baie spasie nie, shame!

En dan wil ek raad vra van die van julle wat op is - dis more ons 6jaar anniversary en ek het nie n cooking clue hoe om manlief te bederf nie - die sexy routine dink ek nie kan werk nie want ek lyk soos n walvis, hy het glad nie n soet-tand nie so choccies en sulke bederfies is ok uit, alkohol is n obvious no-no reg nou en om als te kroon speel hulle more krieket in Lichtenburg so ons is amper tot so 5uur more by die krieket besig... en laaste het ek nie iemand om te babysit nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156751 by Cornel
Hi aan almal wat ingelog het!

elrike ~ Geniet jou naweek!

Kriek ~ ek sien baba groei mooi!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156740 by Kriek
Ankia, ek het gedink dit is dit, want almal wat al "gekla" het oor haar, het dit net gegaan oor die keiser en normaal kraam ding. Met Divan was dit my keuse gewees om te gaan vir n keiser, ek was gelukkig nie in n ding in gedwing nie.

Hoe gaan dit verder met almal van julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156739 by elrike02
Hi julle,
Net 'n gou Hallo en Koebaai! Ons gaan mos die naweek Shumba's toe!!! Julle moet almal 'n fantastiese naweek he!! Gesels weer Maandag met julle!!!

O ja, ek het vanoggend begin met Clomid.... Hoop maar vir beste dat ek nie siek word nie!!

Mooi dag vir julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156734 by Goggatjies
ek is gou op my foon. Ek hou van elmarie, maar sy is baie pro keiser. En ek het met W gekraam by 'n midwife en gaan dit weer doen. Soos ek se ek het nie 'n probleem met haar nie. Verlede jaar toe ek haar gaan sien het, toe vra of ek al kinders het, toe se ek ja, toe vra sy by wie, toe ek 'n midwife, toe se sy o, jy wou normaal kraam toe se ek ja. Sy lag toe net. Wat ek ook van die midwifes hou is hulle gee jou kans en interfere nie, party dokters druk jou vir 'n induksie want hulle wil nie in die aand uitkom nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156720 by Cornel
Goeie more almal!

Gaan okay hier. Voel net ek kort bietjie ontspanning......GELUKKIG NOG NET 19 DAE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Gaan maar vandag so bietjie kaste regpak ens.........AL WENS EK EK KAN AL BEGIN PAK......maar dis nog bietjie vroeg.

Lekker dag vir almal!
Darem vrydag,so julle dames wat werk kan dan bietjie gaan rus!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account