× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #155260 by Dassie
Hi almal

Wil julle net gou update. My babatjie is gebore 31 Jan, die induksie was suksesvol. Geboorte was bietjie traumaties, maar ek dank die Here dat alles goed gegaan het en ek is nou by huis met my seuntjie.

Ek is nogsteeds besig met herstel, Dok moes sny om baba uit te kry so ek moes baie steke kry.

Anyway, baba was gesonde 3.9kg en hy is te pragtig vir woorde!

Ek gee nie om oor die min slaap, ek wil net graag sonder pyn wees.

Hoop dit gaan goed met almal!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155207 by Kinderelomelo
Lekker aand almal, praat more weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155205 by Kinderelomelo
Flippit R290, dis darem steep jong... Sien ek kan dit op www.getpregnant.co.za kry. Ek het 'n Fertilfocus monitor so ek gaan probeer wegkom sonder OPK's so meskien kan ek die preseed dan koop. Hoope die buisie hou darem 'n rukkie???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155203 by Kinderelomelo
Ahhaaaaa... Preseed is die naam.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155201 by Kinderelomelo
SexyHexy wrote:

2KM - is dit nie dalk Spermiprove nie?


Nee nie dit nie maar dit klink interessant. Dit is 'n Lubricant wat spermvriendelik is. Ek en ML moet maar ietsie gebruik, seker maar 'n ouderdom ding... Hahahaa.... Het tot dusver Druiwepitsaadolie gebruik wat fantasties is maar wil nou oorskuif na ietsie wat nie die soldate negetief sal afekteur nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155200 by Kinderelomelo
Elrike, wat is Primolut? Ken nie die naam nie. Ek het met my vorige fertomid therapie ook vreeslik kopsere, slegte vel, erge moodswings en Hot flushes wat my laat voel het ek gaan deur menopouse. Dit was regtig S#1t gewees maar op die ou einde die moeite werd. My Af maak seker al vandag klaar en dan begin ons met die Babadansery. Dr se ek hoort hier by dag 12 - 16 te ovuleer en ek gaan hom op dag 12 sien vir 'n scan om te sien of daar ietsie gebeur het met die pille.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155197 by sexy~hexy
2KM - is dit nie dalk Spermiprove nie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account