× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #155193 by elrike02
Hi 2KidMamma,
Ek het nou die afgelope 10 dae Primolut gebruik, nou wag ek vir AF om te arriveer en dan gaan ek op Clomid! Dit is nou die eerste keer wat ek dit gebruik so, ons sal maar sien wat gebeur! Ek wag in spanning vir AF om te kom vandag, want ek het een groot blinde puisie op my ken en ek is so bietjie "beduiweld" vandag. Moodswings is ook 'n ding wat ek nie ken nie! Ek was altyd normaalweg ok! Maar nou - ek verskree alles en almal!

My dag is darem al bietjie ligter! My gunsteling liedjie op Jacaranda. Ai, Bobby van Jaarsveld sing darem maar mooi!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #155188 by Kinderelomelo
Skuus wil ook byse dat ek die Sperm friendly goedters ook wil kry.... wat's daai goed se naam nou weer? Dit val my nou nie by nie en ek is te moeg om aan die naam te dink maar daai "Lubricant" wat goed is vir die soldate.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #155186 by Kinderelomelo
Hexy, as die clomid nie werk na die 2de ronte sal ek die Soy pille ook probeer. Ek huwerig om dit saal met die Fertomid te neem omdat as ek swanger word sal ek graag wil weet of die Fertomid allenlik gewerk het, Weet dit klink dof maar dis wat ek wil doen.

Ai jaai jaai, die kopsere het klaar begin en my borste is al aan die brand en dis nou eers dag 2. He t'n lekker vet puise op my kakebeen........ Hegn, hoop die hot flushes bly die keer weg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #155184 by sexy~hexy
Hiya 2KM....

Ek kan nie dink aan wie is nou besig met Clomid of Fertomid nie...ek was wel hierdie maand op die soy pille - die natuurlike vorm van clomid.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #155180 by Kinderelomelo
Hello Dames

Hoe gaan dit hier by julle? Ek was laaanklaas hier by julle. Daar gebeur nie vreelsik baie op die Engelse chat op die oomblik en ek raak nogals verveeld want dit is so stil daar. As ek mag sal ek bietjie hier by julle inval? Chat nie baie nie omdat die werk my vreeslik besig hou.

Ek het 2 dae terug my eerste rondte Fertomid begin na 11 maande van nie swanger word nie. Was so met my twede kind ook. Na 3 rondtes Fertomid en 2 maande later was ek met hom swanger, het toe totaal 18 maande geneem. So ja, hopenlike gebeur dit vinniger die keer. Enige van julle wat ook nou besig is met 'n rondte Clomid of Fertomid?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #155149 by sexy~hexy
Ansa, ja ek sal eers Vrydag bel en die ontvangsdame vra, aangesien dit die eerste keer is wat ek die gynie gaan sien.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #155147 by Ansa_S
Bel eers julle dokters en hoor voor jul sommer net die afspraak kanseleer.

Klippie het jy al suurlemoene in die helfte gesny en die vrieskas daarmee gesmeer, en jy kan die halwe suurlemoen daar inlos ook.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account