× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #148302 by Slakkie
goeiemore almal!!!!

Het gisteraand my ovidrel gespuit maar het so 2 druppeltjies gemors ek hoop nie dit maak 'n moewiese verskil nie maar dis nou maar so dis uit my hande uit sit nou net en wag!!

Julle moet almal 'n heerlike dag hê en dankie vir almal se ondersteuning!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148254 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Ek het opgestaan met 'n massive hoofpyn :( En ek is lekker grumpy...kan dit dalk die soy pille wees?

Jooste, ja ek het my hare gekleur. My hare is ook donker blond, het dit maar altyd ligter gemaak of gehighlight...maar na AF verlede week gekom het, moes ek net iets doen om weer bietjie beter te voel, toe kleur ek dit. Ek het nou die foto delete, as ek weer airtime ophet sal ek dit kom post.

Het gisteraand so lekker gelag, ek is besig om vir Jayden kos te gee, ek gee vir hom 'n happie vleisie, en hier haak hy af "Mamma moenie vir my 'n been gee nie, ek is nie 'n hond nie" Ek was so verbaas, toe eers sien ek die vleisie het 'n stukkie kraakbeen in :D :D :D Kyk ek het toe lekker gelag!!!

Ek gaan kyk om my afspraak vir die volledige bekken sonar te skuif na volgende Vrydag, aangesien ons gedink het DH gaan vroeer pay, maar nou lyk my dit is eers die 25ste, so geldjies is vir nou bietjie min om te ry Kby toe. But then again, dalk kan hulle sien of daar 'n eierselletjie is :) Want dan behoort ek op CD16 te wees.

Wat is nuus by die ander?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148168 by Cornel
Dames ek gaan groet!

Ons gesels weer more!

Lekker aandjie vir julle almal!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148161 by Cornel
Baie dankie vir die ondersteuning dames!

Ek het 'n vroutjie gekry wat my daarmee gaan help,ek sal die deel waarmee ons begin ens met julle deel!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148151 by Strik*kie
Cornel, het jou reply daar. Nice idee. Ons het dit eintlik almal nodig, want dit is Hy wat vir ons sorg.

Helooo Jooste!!!! Hoesit?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148149 by Cornel
Okay,ek het maar 'n groepie gaan oop maak onder die LADIES CORNER.......kom ons kyk maar hoeveel terugvoering kry ek........

Dit is seker simpel maar ek het dit regtig nodig!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148125 by Cornel
Okay,sal bietjie hulp nodig he,asseblief!!!!!!!!!!

Dis regtig 'n sakie waarmee ek sukkel en dis nie reg nie....

HELP ASSEBLIEF!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account