× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #148766 by Strik*kie
Cornel, ek het my finesse gekry, wat wou jy weet?

Ella, hoop die nuwe PVA is begin van BFP!!!

Anje, ek dink nie jy moet stres nie, maar probeer maar solank als regkry vir ingeval, mens weet nooit nie, dalk is jy nog een van die wat oor jou tyd gaan ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148754 by ella~bella
Cornel, ek het gister kontak gehad met Tienka, en sy het gese sy moes haar gynae afspraak kanseleer omdat sy by die kind se skool moes wees en haar afspraak is geskuif tot later in Januarie..

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148745 by Cornel
Hexy kan jy nie vir Tienka sms of bel nie?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148742 by Cornel
Waar is almal vandag?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148722 by sexy~hexy
Hoekom is Tienka so stil? Wanneer is haar sterilisasie?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148720 by sexy~hexy
:D Anje, ek dink Joli se kraam was maar 'n eye opener vir almal wat nou preggies is...mens moenie dink baba gaan wag tot keiser datum of voltermyn nie, enigiets kan gebeur, so hier van 30weke af moet mens maar sorg dat als redelik in plek is :D Makliker gese as gedaan ek weet!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148680 by Lia
Hey girls, ek sukkel al heeldag om in te log en op te vang, maar kry net nie tyd nie.

Het wel gesien almal raas met Slakkie, so Slakkie luister na die ander girls, ek sal kom opvang waaroor hulle raas.

Ella, ek was vir 'n histeroskopie, dis glad nie seer nie, net ongemaklik. Eerste pieps daarna brand en jy het so bietjie bloed vir 'n dag of wat daarna, maar regtig niks om voor bang te wees nie. Hulle werk van onder af, jy word nie oop gesny of iets nie.

Het Joli se nuus kom lees en ek raak nou ook so bietjie paniekerig, daar is nog baie wat ek moet doen voor Lianey kom. Ek hoop regtig nie sy kies ook om vroeg te kom nie, wel definitief nie voor 36 weke nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account