× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #148122 by joo~ste
Hi Hexy!
Ek lees almal praat van jou hare!? Het jy dit gekleur? Ek het bietjie gaan soek na die foto wat jy gepost het, maar dit moet 'n endjie terug wees. Watter kleur hare het jy eintlik? Ek is eintlik so 'n valerige blondine en het al die jare sonstrepe laat insit. Verlede jaar het ek egter die hele spul afgesny (dit was redelik lank) en toe pikgitswart gekleur. Dit was nogals iets om aan gewoont te raak!!

Haarkleur is regtig so goed soos 'n vakansie!! Geniet joune!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148119 by sexy~hexy
Cornel, ek dink dit is 'n goeie idee...dalk kan jy so iets begin in die Ladies Corner.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148118 by joo~ste
Hallo almal!
Slakkie..ek is baie opgewonde vir jou IUI!! En...net soos wat al die ander gese het...dit is by verre beter om een gesonde eiersel te he as om vyf swak kwaliteit eierselle te he. Ek het sommige maande 2 eierselle gehad terwyl ek op die Clomid was en daar het niks van gekom nie. So...hoeveelheid..is nie noodwendig beter nie!!

Marie...jy lyk pragtig! Jou boepie is regtig mooi pikant! :P

Cornel: Wil jy 'n online bybelstudie groep begin?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148100 by Cornel
Dames,ek wil gou 'n ander vraag vrae:

Is daar dames wat sal belangstel om 'n Bybelstudie groepie te begin.....

Ek wil graag in so iets deel he,hier is nie kerke nie......en soms gaan die godsdiens maar bietjie agteruit.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148101 by Cornel

15 years 8 months ago #148071 by Cornel
Jip,hexy nou moet hulle bietjie werk!!!!!!!!!!!!!!!!

Ons was so 3 jaar laas saam hulle by die see,ons vat ALTYD my ouers saam see toe!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148069 by Goggatjies
Wow Marie, jou magie lyk te cute
En die kamer se goedjies is pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account