× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #147983 by Driekie
Helo helo helo!!!!!

Slak - dit vat net EEN ou eiertjie!Girla wees jy net rustig sodra die IUI gedoen is is dit jy en baie baie tyd op jou rug en bid soos nooit tevore - eks seker dinge gan reg uitwerk soos jy hoop!!
G - so bly julle is darem oke met die vloede - dink ook dis dalk sy tande wat beginne pla - STERKTE!!
Hexy - als sal fine wees by jou!
Anks - ek dink jy gan n baie sterk gesonde baba he met al daai vites!
Ella - hi - dankie vir die reen - gister heeldag by ons so fyntjies gereen - te lekker!!!
Karin - nice om te hoor sy is on track en le al reg om die wereld te aanskou!!!!
Strik - ons hou duimvas dat julle nog kan volhou met die huiswerk die week!!!
Hi Morgs - hoop julle kry gou n plekkie om te settle!!
Cornel - kan die bedompigheid van daai reenweer ok wees - ek het laasweek en nog tot die naweek so gesukkel - maar dis net hierdie simpel bedompigheid in die lug wat dit veroorsaak!

HEEEEELLLOOOOO almal anders!!!!

Dit gaan heel goed hier - meneertjie maak my nogals seer - hys vreeslik besig!!
Was vanoggend weer by die dokter en hy se dis oor die water min is so nou voel ek die skoppe harder as normaal..ja reg gelees water is nog min maar nie gevaarlik nie want hy't nog genoeg om te gaan tot die einde.Ek kon weer sy hartjie en blasie en magie so mooi sien, so ek weet nog darem groei hy normaal.
Enigste "probleem" wat ek dalk het is dat hy nog breach is en dit kan veroorsak dat ek keiser gan moet kry as hy nie gou genoeg draai nie...ek moet dok weer die 21Feb gan sien wanner ek so by 36w is en dan kan ons beginne kyk na of ek nog normaal kan of nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147960 by Lia
Middag dames, ek probeer al heel dag in log, maar kry net nie tyd nie, voel of ek ver agter is, sal gou gaan in haal.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147923 by Slakkie
Julle moet almal 'n heerlike daggie verder hê!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147922 by ella~bella
Bye Cornel!!! Gaan kruip lekker onder die duvet met 'n lekker boek!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147919 by Cornel
Dames.
Ek gesels later weer.....

Hier is groot reen oppad,dis sommer DONKER HIER BY ONS!!!!!!!

Lekker dag vir julle ALMAL!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147918 by ella~bella
Hallo Morgan!!!! Lanklaas met jou gechat!

Oor die verkoop van julle woonstel... sit dit nogsteeds in die mark, want dalk is daar iemand wat belangstel as investment, en dan soek hulle huurders in. Ek was te bly toe ek laas jaar my woonstel gekoop het dat daar 'n huurder in was, dit het my die moeite gespaar om een te soek.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147912 by Morgan
Hexy dis eintlik n groot deurmekaar spul. Ons het mos n klein woonstel gekoop so 3 jaar terug en hom verhuur en ons het toe n huis gehuur. Nou wil ons die woonstel verkoop en n huis koop MAAR die huurders wat nou daar bly se kontrak verval eers oor 4 maande en dan moet die woonstel eers verkoop word. So dis nog n lang proses so kyk nog nie eers na plekke om te koop nie.

Het toe besluit om iets klein te huur tot daai als uitgesort is maar die plekkies is vreeslik klein so ons kyk maar nog rond

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account