× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #147896 by sexy~hexy
Hiya Morgan :) Het julle toe al 'n plekkie gekry?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147891 by Morgan
Hello julle

Ek log van my foon af in so ek vang BAIE stadig op.

Slakkie ek het ook net een eiertjie gehad die maand toe ek swanger raak met Carli, soos Ansa se mens het net een eier en een sperm nodig om n baba te maak, ons almal hoop saam jou dat die jou maand is!

Karin my dr het ook my keiser baie naby aan my due date gedoen ek was 39 eweke en 3 dae swanger en ek het nog di aand voor die tyd gedink nou kom sy. Hulle wil seker maak die babas is 100% reg om te kom

Ons het saterdag weer rond gery opsoek na n blyplek toe kry ons vir Tienka en Nelria vir lunch. Kan nie glo die 3 babas is al so groot nie, nelria het fotos geneem maar dis nie meer so maklik om fotos van hulle te neem nie. Carli wil of kruip of een van die ander se dummies steel LOL

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147886 by Morgan

15 years 8 months ago #147865 by Cornel
Strikkie,ek glo ook so!

Soms raak ek ook maar lekker ongeduldig,omrede ons nog nie 'n pienkvoetjie het nie,maar ek dink en ek glo ek sal op die regte tyd geseen word vir al my seer en swaarkry!!!!!!!!!!!!!!!!

THERE'S STILL HOPE,GOD IS BIG!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147856 by Strik*kie
Dit is so, wonderwerkies kan nog steeds gebeur. Ek glo maar almal se paadjies is uitgele en alles gebeur met 'n doel in die lewe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147850 by ella~bella
Ek het so baie wat ek wil doen voor April, so hopelik gaan die tyd verby vlieg.

Ag en ek bid dat ons dalk nog 'n wonderwerk sien gebeur voor dan!

Ek moet eerlik wees, 'n jaar terug het ek nie gedink ons sal ooit vir IVF kan gaan nie, nou is dit nie meer onmoontlik nie. Daarom voel ek om natuurlik swanger te raak is nie so onmoontlik nie!

Jy moet dit ook onthou!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147846 by Strik*kie
Gaan goed Ella, jy kan seker nie wag vir april nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account