× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #147844 by ella~bella
Hallo Strikkie!!!! Hoe gaan dit aan jou kant?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147839 by Strik*kie
Slakkie, jy moet net rustig wees en daai 2ww sal so vinnig verbyvlieg. (sjoe praat ek wat so ongeduldig kan raak) maar ek dink jy gaan vat soos 'n toyota ;)

Hi Ella!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147838 by Slakkie
Ella jy moet laat weet wat sê jou FS wanneer doen julle FET ek is seker dit gaan ook die een wees wat vir julle werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147825 by ella~bella
Dis wonderlik! Die rede hoekom ek vra is dat jy so oor die 2ww worry... klink ek amper soos 'n pro met die goed! Het nog net 2 keer ge 2ww!!!

Anyway, jy sal sien, jy is nog besig met jou behandeling en dan voor jy jou oe uitvee is die helfde van die 2ww verby... ek dink dis omdat jy nie bd en dan 2ww nie. 'n Mens se kop werk dan bietjie anders, asof jy hom geflous het!

Maar ja, dis nogsteeds lank, maar voel anders as 'n bd 2ww!!!

Ek sien jou bfp is om die draai!! Ai man, ek is sooooo bly vir jou!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147824 by sexy~hexy
Ella...hulle kan DALK op 6 weke twee sakkies sien, dan is dit fraternal twins...my gynie het op 8 weke vermoed dit is 'n tweeling, en op 10weke bevestig dit is 'n identiese tweeling, in een sakkie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147822 by Cornel
KarinM
Baie dankie!
Wil net bietjie gaan seker maak of dit nie die ogies is wat die kopsere veroorsaak nie!!!!!!!!

Knyp tog asb tot die 11 Maart!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147820 by Slakkie
Jip Ella. Ek hoop so dit werk eerste keer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account