× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #147789 by sexy~hexy
HI die wat opgekom het

G...dit gaan net so hierdie kant by Upinton en Kakamas...baie boere het hulle oeste verloor...en ek lees op die Volkslbad die een boer is baie kwaad, want hy se dis mensgemaakte vloede, hulle maak nie die sluise stelselmatig oop nie, als word op nr99 oopgemaak en dan kom daardie massas water op een slag af in die Oranjerivier. Was verlede jaar presies dieselfde. Leer mense dan nie uit hulle foute nie? Nou moet ander mense suffer en groot skade ly agv dit. Julle kan op Youtube gaan kyk, daar is clips van die Augrabies watervalle.

Strikkie...het vir jou msg gelos op Skype ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147787 by Slakkie
More almal!

Net 'n vinnige update van my kant af. Net een friggin eiertjie kan julle dit glo??? IUI is woensdag. Ek voel sommer bedruk het regtig gedink daar sal meer as net een eiertjie wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147776 by G Baby
More julle! Hoop julle almal se naweek was lekker. Ons het wilde naweek agter die rug,dit het vrydag aand 280mm by ons gereen op die plaas en dit was alreeds vrot gereen. Dis vreeslike vloede gewees hier,die meesste van die riviere het hulle walle oorstroom en oor die bruens gegaan. Baie boere se damme het gebreek en 2 van ons damme het ook gebreek. My man moes mense help wat vasgekeer in hulle huis was,en met 2 klein kindertjies deur stroom water swem,gelukkig was hy vas met toue. AL ons paaie is so verspoel jy kan net met 4x4 ry. Besef net weereens hoe nietig mens is en hoe kragtig die natuur is.
Klein De nYs het van saterdag af so effens koors,maar as ek vir hom ponstan gee breek dit vinnig. Dink hy het maar bietjie rooi keeltjie of dalk tande,aan gesien hy nog geen tande het nie.
As dit more nog nie beter is nie sal ek hom dokter toe vat.
Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147775 by Strik*kie
More almal

Hoop julle het lekker naweek gehad.

Wil net vir almal se dankie vir my b-day boodskappies wat ek ontvang het.

Cornel, nee nog nie gekoop nie, het nog nie tyd gehad om te shop nie.

Hexy, hoop die soy werk sommer die 1e cycle al.

Ankies, dis lekker as jou base saam jou bly is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147770 by Cornel
Hi ankies!

Julle ek is opsoek na iets in die Nuwe Finesse......Wie het hom al gekoop?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147769 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed, het 'n dol naweek gehad
Saterdag en gister verjaarsdag partytjies gehad - William het hom gate uit geniet.
Hy is vandag weer skool toe met baie trane, so ons hoop maar dit word beter

Het my ander baas vertel dat ek swanger is - hy is baie happy vir my

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147762 by Cornel
Goeie more dames.

Voel darem heelwat beter vandag!

Kan nou nie meer wag vir die see vakansie nie!!!!!!!!!!!!!

Verder het ek nie veel nuus nie!

Lekker dag vir almal!

Wie koop die finesse tydskrif?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account