× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #147720 by sexy~hexy
More almal

Hoe was julle naweek? Myne was maar rustig/vervelig, manlief het weer Saterdag begin werk *sug*

Nie veel nuus aan my kant nie, op CD5 vandag, het Saterdag die soy pille begin drink. AF was CD1 & 2 baie erg, maar hier van Saterdagoggend af het dit aansienlik minder begin word...soveel so dat dit amper weg is :S Weet nie of ek bly moet wees nie, want 'n normale siklus vir my 'n ten minste 6 dae volle AF. Vrydag moet nou gou kom, ek wil weet of al my tools werk, en of daar dalk weer 'n LAP moet wees ......

Julle moet 'n lekker daggie he, baas-goed is vandag weer terug, so die rustigheid is ook vir nou daarmee heen :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147555 by joo~ste
Laliek:
Ek hoop jy voel vinnig beter!!

AF het toe vanoggend opgedaag. Egter, is ek heeltemaal rustig daaroor. Die feit dat my siklus na die LAP so wonderlik normaliseer het en dit net elke maand meer en meer normaal is, is vir my 'n bonus. Hierdie maand..presies 28 dae, geen spotting en geen PMS. Ek voel regtig dat my hormone en alles nou sommer ekstra reg is vir as on volgende maand met behandeling gaan begin.

Lekker naweek aan almal!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147508 by Laliek
Jooste ek hoop vir jou part sy bly sommer heeltemal weg!!

Anje ek dink nie ek gaan more se meeting maak nie ek voel rerig nie te waffers nie, dink ek gaan liewer by huis en in die bed bly ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147441 by joo~ste
Hallo almal!
Dit is uiteindelik Vrydag!!! Joegaa!!

AF moet vandag kom....maar die simpel feeks is nog nie hier nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147435 by Goggatjies
Strik, ja dit voel nog onwerklik.
William verstaan glad nie, so ons sal maar sien wat doen hy met dit op 'n latere staduim

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147433 by Strik*kie
Tata Cornel lekker naweek!!! Wou jou nog vra het julle dorp toe baie skade met die vloed?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147431 by Cornel
Middag Dames!

Ek kom groet net gou!

Julle moet 'n heerlike naweek he!!!!!!!!!!!!

Ons gesels weer Maandag!

(HET GOU VANMIDDAG ONS VAKANSIE GEBOEK,EN MY MA HET DEPOSITO GAAN BETAAL)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account